Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started this discussion. Last reply by Willie Schoombee Aug 4, 2019. 5 Replies 1 Like
Started Aug 22, 2017 0 Replies 0 Likes
As julle hoor wat Elna reggekry het sal julle saam met my sê: Baie geluk Elna!" Hierdie getroue Fotoskoler het die afgelope tyd 'n gevorderde kursus in fotografie by die Shaw Academy gedoen en met 'n…Continue
Started this discussion. Last reply by Karen Kemp Aug 24, 2017. 14 Replies 2 Likes
As julle hoor wat Elna reggekry het sal julle saam met my sê: Baie geluk Elna!" Hierdie getroue Fotoskoler het die afgelope tyd 'n gevorderde kursus in fotografie by die Shaw Academy gedoen en met 'n…Continue
Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn Mar 15, 2017. 9 Replies 0 Likes
‘Low key’ vs ‘lae-lig (low light)’ fotografieDie tema waaroor Fotoskolers tans foto’s plaas het interessante kommentaar opgelewer en ek het met belangstelling die kommentaar wat gelewer is gevolg en…Continue
Posted on February 17, 2020 at 10:59am 3 Comments 0 Likes
Minimalisme in die Kunswêreld.
Die vorige blog oor diè onderwerp het gehandel oor foto’s wat deur die fotograaf self as minimalisties geklassifiseer is. In hierdie blog kyk ons na kunswerke anders as foto’s (een foto) met die verskil dat die kunswerke wat hieronder geplaas word deur kunskenners as die heel beste minimalistiese kunswerke beskou word. Sommiges is drie-dimensionele werke maar meeste is skilderye.
Algemene opmerkings
Heelwat…
ContinuePosted on February 17, 2020 at 10:57am 3 Comments 1 Like
Minimalisme in die Kunswêreld.
Die vorige blog oor diè onderwerp het gehandel oor foto’s wat deur die fotograaf self as minimalisties geklassifiseer is. In hierdie blog kyk ons na kunswerke anders as foto’s (een foto) met die verskil dat die kunswerke wat hieronder geplaas word deur kunskenners as die heel beste minimalistiese kunswerke beskou word. Sommiges is drie-dimensionele werke maar meeste is skilderye.
Algemene opmerkings
Heelwat…
ContinuePosted on September 8, 2015 at 5:17pm 8 Comments 4 Likes
Hierdie omvattende gids oor digitale fotografie bevat 'n groot hoeveelheid inligting oor hoe om die beste uit jou kamera en die omgewing rondom jou te haal. Dit bevat meer as 400 foto's ter illustrasie en by heelwat van hulle word presies vertel hoe die foto geneem is.
Die Afrikaanse weergawe van die boek is nou ook deur Kwarts Uitgewers gepubliseer in 'n…
ContinueDankie Josef. Ek is nou juis besig om bietjie deur jou foto's te 'blaai'. Ek leer soveel uit elke een. Baie dankie.
Hi Josef, ek is vreeslik jammer oor my kommentaar, ek moet bieg het nie alles gelees nie. Ek sien nou: nadat ek jou opskrif gelees het. Ek is nie kwaat nie ek hoop jy kan my vergewe.
Groete Magda.
Dankie Josef, ek neem kennis van jou seining en ek kan net leer daaruit
Baie geluk met jou verjaardag , mag dit 'n geseënd nuwe lewensjaar wees.
Waar dit ook 'n nuwe omgewing is, mag die dag in alle opsigte mooi wees!
Hi Josef.
My foto van 26 Des, met die lugbalone het ek gemaak
dit is nie n skildery nie.
Ek het net n liefde ontwikkel om foto's saam te voeg op een foto.
Kry die tutorial's op youtube.
Groete Magda.
Josef jammer dat ek nie laat weet het nie, maar ek het die boek gekry, baie dankie vir jou moeite. Die raad wat jy gegee het oor die distort in photoshop en die kerktorings het gewerk. Weereens baie dankie.
Groete Magda.
Baie dankie vir jou kommentaar op my deur. Ek is regtig baie bly. .
Josef, baie dankie vir die antwoord, dit maak sin en ek sal weer gaan bekyk. Groete
Baie dankie Josef. Die Zambesi lê my baie na aan die hart. Ek gaan beslis dit hierdie jaar so doen...
Hallo Josef. Dankie in elk geval vir die benaming. Ek kon op daardie oomblik glad nie aan die Afrikaanse benaming vir 'n "Angle Grinder" dink nie. Die benaming hoeksnyer, maak sin.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by