Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started this discussion. Last reply by Karen Kemp May 10, 2017. 6 Replies 0 Likes
Ek moet more aand by ons paalstudio fotos neem vir kleedrepetisie van SA pole fitness. Ons studio is baie beknop en dis in aand waar ek gewoonlik daar staatmaak op die natuurlike lig deur vensters.…Continue
Started this discussion. Last reply by Tersia Weitsz Apr 5, 2017. 2 Replies 0 Likes
Ekt n probleem. Die blokkie wat opkom as mens foto wil laai ( add fotos) se net Adobe flash player blocked. Het iemand raad? ekt probeer kyk op my programs op rekenaar maar kry nie eers n program…Continue
Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Jan 17, 2017. 1 Reply 0 Likes
Ek het 'n vraag vir die kenners. Ek het laaste 2 of 3 kere kamera gestel op Raw+ Jpeg as ek neem omdat my instant editing programme nie RAW kan verwerk nie...ek laai gewoonlik en gaan dan vinnig deur…Continue
Started this discussion. Last reply by Bramie Crous Apr 24, 2016. 4 Replies 0 Likes
My Canon 650 D gistraand 01h45 uit my huis verwyder saam met flatscreen...ek worry nie oor tv maar huil oor my kamera!! Gelukkig het hul nie in ons slaapkamer gekom nie...teen tyd wat ons my pistool…Continue
Posted on February 19, 2015 at 9:30pm 1 Comment 1 Like
Ek wil graag die boek wat Josef en Hennie geskryf het aanbeveel vir elke fotoskoler...baie van Hennie se kommentare maak nou meer sin en van groentjie tot ou fotograaf kan baatvind...dis n lywige boek wat meeste onderwerpe aanraak...en goed genoeg verduidelik dat selfs hierdie "blond" kan verstaan!
Baie dankie...ek lees nog alpad en en geniet dit baie! Ek's nou meer agter die kamera ...
Karen Kemp
Posted on January 2, 2015 at 2:10pm 6 Comments 0 Likes
Hallo almal...eks opsoek na n zoom lens bv 75-300 vir Canon....of n sigma. het iemand een om te verkoop of beveel jul aan dat ek die duurder Canon een moet kry..hier in Vrystaat is lense skaars hul moet bestel..
ContinueBake geluk met verjaardag Karen!
Veels geluk met jou verjaarsag Karen, mag daar nog mooi jare wees en nog vele van jou goeie foto's wat ons kan geniet. Lekker dag.
Karen dankie vir jou komplemente op my voël foto's.
Ek en manlief geniet ons hobby saam. Ons sal ure agter hulle aan gaan tot hulle oop sit en ons foto kan neem.
Ek gebruik my 100-400 lens.
Jy moet baie geduldig wees Karen, en so naby as moontlik kom, die meeste van hulle laat jou toe om redelik naby te gaan, dus wanneer jy daai skerp foto's kry. Ek lief dit Karen.
Liefde groete Magda.
Dankie vir jou kommentaar Karen. Ek kan boeke laat druk (eintlik kopieer). Ek het nog nie 'n formele kwotasie aangevra nie maar as ek hom laat druk soos hy nou daar uitsien sal dit in die orde van R900 per kopie kos. (Aflewering per Speed Services ingesluit) As daar aanvraag daarvoor is kan ek altyd 'n plan maak. Laat weet per die epos adres by die foto.
Veels geluk met jou verjaarsdag Karen, vele meer wens ek jou toe. Wat het vd paalfoto's geword.
My flamink sonder kop: Karen jy is 'n oulike storie-verteller; baie dankie!!
Hi Karen, lekker verjaar. Mag daar nog vele paaloefeninge en foto"s vir ons wees.. Geniet die dag.
Karen, skryf vir my by superfoto7@gmail.com dan vertel ek jou oor die spoke.
Dankie Karen, ook met die reghelp oor die soort hond. Die verskil is regtig baie groot en ek kan dit glad nie verklaar nie.
Karen, hoop jy het 'n heerlike verjaardag en alles wat mooi is word jou toegewens.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by