Karen van Zyl
  • Female
  • Orania, Noord Kaap
  • South Africa
Share

Karen van Zyl's Friends

  • Piet Nel
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
 

Karen van Zyl's Page

Latest Activity

Alecia Bester liked Karen van Zyl's photo
Sep 26
Gerrie Lambrechts commented on Karen van Zyl's photo
Thumbnail

3683 (12) Nog flaminke

"Mooi foto met mooi kleure. Ek sou bo en onder bietjie afsny."
Sep 26
Henriette Visser commented on Karen van Zyl's photo
Thumbnail

3171 (C) Flaminke by soutpanne

"Jy het goed gedoen om die bewegende voels skerp te kry ten spyte van die lae lig. Ek stem saam dat jou horison effe gekantel is."
Sep 26
Vida van Schalkwyk commented on Karen van Zyl's photo
Thumbnail

3683 (12) Nog flaminke

"Fantasties - woww!!"
Sep 25
Karen van Zyl posted a photo

3683 (12) Nog flaminke

Flaminke hier op die plaas se pan. Die pan is so ongeveer 500m van my huis af "soos die kraai vlieg". As die pan water het in die somermaande na goeie reen en die water is volgop is hier n baie aktiewe vloellewe. Die kleur van die water lyk werklik…
Sep 25
Rassie van Graan liked Karen van Zyl's photo
Sep 24
Gerrie Lambrechts commented on Karen van Zyl's photo
Thumbnail

3171 (C) Flaminke by soutpanne

"Besondere foto wat op drie vlakke goed geneem is."
Sep 24
Gerrie Lambrechts commented on Karen van Zyl's photo
Thumbnail

6926 Waaierstert Grond Eekhoringkie

"Lekker om weer foto van jou te sien. Goeie foto wat die droogte ook wys. Ons glo julle sal nog lekker reën kry."
Sep 24
Donald Daniel Jacobs commented on Karen van Zyl's photo
Thumbnail

3171 (C) Flaminke by soutpanne

"dis n besonderse foto..... die gedeelte onder die spieelvlak het die effek van voels onder water.... baie mooi"
Sep 24
Magda vd Merwe commented on Karen van Zyl's photo
Thumbnail

3171 (C) Flaminke by soutpanne

"Karen dis goed gedoen."
Sep 24
Dine Potgieter commented on Karen van Zyl's photo
Thumbnail

3171 (C) Flaminke by soutpanne

"Pragtig - kan net die horison so 'n rapsie antiklokgewys draai."
Sep 24
Karen van Zyl posted photos
Sep 24
Karen van Zyl commented on Karen van Zyl's photo
Thumbnail

6926 Waaierstert Grond Eekhoringkie

"Baie dankie Hennie. Ek wil graag belê in so n toevoeging tot my lens. Ek het onlangs die 150-600mm aangekoop en moet nou eers weer n paar sente bymekaar maak daaroor. Jy is reg, die foto is ongeveer 15:30 geneem."
Sep 23
Hennie Cronjé commented on Karen van Zyl's photo
Thumbnail

6926 Waaierstert Grond Eekhoringkie

"Ja, jy is reg met geduld! Mooi eenvoud en jy illustreer goed hoe hy homself kamoufleer teenoor die agtergrond. Die foto is effens oorbelig, maar dit mag ook wees dat dit so lyk omdat die foto in harde sonlig geneem is. Dis waar 'n polariserende…"
Sep 23

Karen van Zyl's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html