Hallo Karin,
Het gou op julle webwerf gaan loer. Die foto's is pragtig, en daar is 'n lekker "look & feel" op die werf. Jy kan dalk net prakties by die contact details kyk of die e-pos adresse nie sommer kan aangepas word dat as mens daarop klik, dit 'n e-pos genereer eerder as dat dit bloot "inligting" is - (enigste klein puntjie wat ek kon kry om oor te "kla" :-).
Comment Wall (1 comment)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool