"Baie dankie Daniel, ek moet net eers die blad onder die knie kry, en dan uitpluis hoe en wat dinge hier gedoen word, maar ek het nog net goed van fotoskool gehoor, so ek is seker ek gaan baie leer."
Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
welkom by fotoskool... jy sal dit geniet
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by