Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Posted on September 20, 2015 at 1:30pm 0 Comments 0 Likes
Posted on April 2, 2015 at 11:30am 0 Comments 0 Likes
Fotografie Werkswinkel by Skoppan('n Pragtige soutpan 35km buite Bfn)
Posted on March 5, 2015 at 7:00pm 0 Comments 0 Likes
The Workshop will start with checking in at around 2pm on Friday 29 May 2015. After settling in, we will have a informal photographic session , just to loosen everybody up...and have a look around the area.
Dinner will be served around 19H30 and we will have a lecture and some guidelines on photo opportunities for the coming photo sessions.
We will start…
Posted on February 11, 2015 at 3:05pm 0 Comments 0 Likes
Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele foto jare wees. Geniet jou dag.
Lientjie, baie geluk met jou verjaardag. Mag jy 'n wonderlike dag geniet en mooi wense vir die toekoms.
Baie geluk met jou verjaarsdag Lientjie, mag dit vir jou 'n baie lekker nuwe lewensjaar wees!
Baie dankie vir die "accept" op die groepblad! Sien daarna uit om te leer!
hey Lientjie, ekt nou in 'n oomblik van waansin jou kommentaar op die negatief effek van my foto met die boomstompe binne en buite die damwater delete ipv kommentaar lewer. wat ek wel kan onthou is dat jy na die moontlikheid van 'n s/w weergawe verwys. ek het probeer en die kontras op en highlights af testel maar die dramatiese effek van die negatief kan nie naastenby geëwenaar word. die oorspronlike is ok-erig maar ek kry nie die effek van die ander twee verwerkings nie
Veels geluk met jou verjaarsdag Lientjie. Mag ons Liewe Heer jou seën met mooi jare en baie foto geleenthede en aanbiedinge. Geniet jou dag.
Baie geluk met jou verjaarsdag Lientjie.. lekker dag en jaar vir jou!
Lientjie, Baie Geluk met jou Verjaardag. Wens jou alles wat mooi is toe en mag jy 'n wonderlike dag hê.
Hi Lientjie.. Adri Du Plessis het vir jou 'n vraag op haar foto van die vliegtuie gevra.
leroibrewis@gmail.com Dankie Lientjie
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by