Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Posted on July 5, 2016 at 11:47pm 0 Comments 0 Likes
Nuwe Uitsluitlik vir Vrystaters Kunste Kompetisie. Die doel is om mense bewus te maak van die hope talent in ons Provinsie, so ons vra dat almal wat 'n mooi foto kan neem, kuns maak of bietjie kan tokkel op hul rekenaar asb sal deelneem. Daar is geen ouderdoms beperking nie - inteendeel hoe jonger hoe beter.
Inskrywings is gratis en jy kan soveel…
Posted on August 25, 2015 at 8:19pm 0 Comments 1 Like
Hello, Mensies
Vir die wat belangstel. Ons het 'n artikel op ons nuwe "Kunste" Website wat spesifiek oor Vrystaat gaan en ek wil graag 'n paar baie mooi fotos daarop sit. Het alreeds fotos van twee ander fotograwe.
Kan gerus na die artikel gaan kyk:
freestatearts.co.za/about-free-state/
Ons soek enige iets van landskappe, "cityscapes", mense, diere (so plaastonele is…
ContinuePosted on May 27, 2015 at 10:00pm 2 Comments 1 Like
Hello, Alle Mede-Vrystaaters.
As deel van die Free State Arts Network se nuwe webtuiste, loots ons ook die eerste "online" kunste winkel net vir ons plaaslike talent - waar fotograwe, kunstenaars, "crafters" enige van hulle werke kan verkoop. Daar is verskillende opsies beskikbaar. As jy dalk 'n mooi landskap, stillewe of selfs meer "Fine Art" fotos het wat jy belangstel om te verkoop. Stuur vir ons 'n email na info@freestatearts.co.za en dan stuur ons vir jou al die nodige…
Continue
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
Comment Wall
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool