Linda
  • Female
  • Brits, Transvaal
  • South Africa
Share

Linda's Friends

  • Bruwer Burger
  • Elna Geringer

Linda's Discussions

Nuwe lid

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Sep 21, 2018. 1 Reply

Baie dankie aan al die lede wat my in die groep verwelkom en sommer ook dadelik laat tuisvoel het.  Dit is regtig aangenaam om deel van so 'n vriendelike en hulpvaardige groep uit te maak.  In die…Continue

 

Welcome, Linda!

Latest Activity

Rassie van Graan commented on Linda's photo
Thumbnail

Spookvoël

"Die kêrel kuier tans weer hier by ons maar ek kry hom nie te siene nie!  Ek maak sy fluit na en hy kom nader maar sien is min!  'n Baie besondere foto!!"
Tuesday
Hennie Cronjé commented on Linda's photo
Thumbnail

Spookvoël

"Pragtig! Dis 'n besonder mooi en treffende foto. Baie goed gedoen! Dis 'n voël wat ek nie ken nie."
Tuesday
Pieter Steyn commented on Linda's photo
Thumbnail

Spookvoël

"Baie mooi foto Linda"
Tuesday
Elna Geringer commented on Linda's photo
Thumbnail

Spookvoël

"Hierdie Spookvoël word meer dikwels gehoor as wat dit sigbaar is. Jy was super gelukkig met die een Linda en jy kan maar trots wees hierop hoor. Al wat bietjie pla is die takkie waarteen hy gaan vas vlieg. Kyk of jy dit kan uithaal. Ek glo…"
Tuesday
Josef Steyn commented on Linda's photo
Thumbnail

Spookvoël

"Goed gerdoen Linda."
Monday
Mark commented on Linda's photo
Thumbnail

Spookvoël

"Goed gedoen om hom afgeneem te kry."
Monday
Herman liked Linda's photo
Monday
Linda posted a photo

Spookvoël

Die Spookvoël het vir 'n slag onder sy laken uitgevlieg.
Monday
Linda posted a status
"Baie dankie almal."
Monday
Tersia Weitsz commented on Linda's photo
Thumbnail

Witkoluil

"Pragtig!"
Aug 2
Pieter Steyn commented on Linda's photo
Thumbnail

Witkoluil

"Baie mooi een Linda"
Aug 2
Gerrie Lambrechts commented on Linda's photo
Thumbnail

Witkoluil

"Mooi foto, hy is darem lus vir uiltjie knip."
Aug 1
Hennie Cronjé commented on Linda's photo
Thumbnail

Witkoluil

"Pragtig! Uile maak altyd mooi en treffende foto's. Jy het baie goed gedoen met goeie beligting en mooi kleure. Mooi!"
Aug 1
Donald Daniel Jacobs commented on Linda's photo
Thumbnail

Witkoluil

"uitstekend staan mooi uit teenoor die agtergrond"
Aug 1
Linda posted a photo

Witkoluil

Die Witkoluil van Borakalalo knipoog vir my.
Aug 1
Josef Steyn commented on Linda's photo
Thumbnail

4281D468-FAAB-40EC-B33E-0160DA11E2CC

"Goeie raad van Hennie. Moontlik moes jy baie crop. Net een ding: Hennie bedoel eintlik ppi (Pixels per inch) as jy die foto moet verklein."
May 13

Linda's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html