Linda
  • Female
  • Brits, Transvaal
  • South Africa
Share

Linda's Friends

  • Bruwer Burger
  • Elna Geringer

Linda's Discussions

Nuwe lid

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Sep 21, 2018. 1 Reply

Baie dankie aan al die lede wat my in die groep verwelkom en sommer ook dadelik laat tuisvoel het.  Dit is regtig aangenaam om deel van so 'n vriendelike en hulpvaardige groep uit te maak.  In die…Continue

 

Welcome, Linda!

Latest Activity

Vida van Schalkwyk commented on Linda's photo
Thumbnail

Nimmersat (11)

"woww, dis pragtig!!"
Oct 21
Gerrie Lambrechts commented on Linda's photo
Thumbnail

Nimmersat (11)

"Uitstekend Linda."
Oct 21
Johan de Beer commented on Linda's photo
Thumbnail

Nimmersat (11)

"Baie mooi foto!!"
Oct 21
Henriette Visser liked Linda's photo
Oct 21
Hennie Cronjé commented on Linda's photo
Thumbnail

Nimmersat (11)

"Pragtig! Hierdie foto is baie goed uitgevoer. Die beligting op die wit is net reg en donker is nie te donker nie. Die komposisie is ook baie goed met die mooi weerkaatsing daarby. Baie mooi!"
Oct 21
Linda posted a photo

Nimmersat (11)

Die pragtige inwonende Nimmersat van Vaalkopdam.
Oct 20
Linda posted a status
"Dankie vir al die waardevolle wenke, ek waardeer dit baie."
Oct 20
Hennie Cronjé commented on Linda's photo
Thumbnail

Witborsduiker (3)

"Dis pragtig! Die foto neig na low key, wat baie mooi is. Die fokus is net nie 100% skerp nie. Moontlik het die kamera op die tak voor hom gefokus."
Oct 16
Pine commented on Linda's photo
Thumbnail

Witborsduiker (3)

"Pragtige foto Linda! Miskien die boonste tak uithaal, dit dra nie by tot die foto nie."
Oct 16
Gerrie Lambrechts commented on Linda's photo
Thumbnail

Witborsduiker (3)

"Goeie foto, hulle sit net altyd waar mens hulle nie wil hê nie. Ek hou vd druppels wat so weg spat."
Oct 15
Josef Steyn commented on Linda's photo
Thumbnail

Witborsduiker (3)

"Mooi gevamg Linda."
Oct 14
Donald Daniel Jacobs commented on Linda's photo
Thumbnail

Witborsduiker (3)

"die fokus het meer op die tak geval . andersins n mooi foto"
Oct 14
Linda liked Doretha Kock's photo
Oct 13
Linda posted a photo

Witborsduiker (3)

Die pragtige Witborsduiker skud sy vere droog.
Oct 13
Tina le Grange commented on Linda's photo
Thumbnail

Swartoogtiptol

"Linde die "soentjies" is vreeslik oulik - goed raakgesien Indien jy Photoshop het, stel ek voor dat jy boonste wit takkies uithaal - die wenke is om ietwat meer eenvoud te kry, dan is die meeste fokus op die voëltjie en die…"
Sep 28
Gerrie Lambrechts commented on Linda's photo
Thumbnail

Swartoogtiptol

"Mooi geneem, ek sou regs en bo bietjie sny."
Sep 28

Linda's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html