Linda Erasmus
  • Western Cape
  • South Africa
Share

Linda Erasmus's Friends

  • Debbie Johnstone
  • Mariaan
  • Lynne Rapson
  • Magda vd Merwe
  • Elna Geringer
  • Tina le Grange
  • Tersia Weitsz
 

Linda Erasmus's Page

Latest Activity

Donald Daniel Jacobs commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

kat

"lekker aksie foto van kittie"
Tuesday
Linda Erasmus commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Coffe & Cream 2

"is dit in Stilbaai?"
Tuesday
Linda Erasmus liked Josef Steyn's photo
Tuesday
Elna Geringer commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

kat

"So lekker ritmiese foto Linda. Ek sukkel nogal soms om blyplekke se katte af te neem. Meeste van die tyd wil hulle niks van die kamera af weet nie"
Tuesday
Linda Erasmus posted a photo

kat

net n wysfoto: kat waar ons ook eenkeer oorgebly het
Tuesday
Linda Erasmus commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Lepelaars

"bly dat jy dit geniet het, soms moet mens maar sulke toestande aanvaar"
Nov 26
Linda Erasmus commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Lepelaars

"hallo Gerrie , mooi foto! mag ek vra waar die foto geneem is?"
Nov 26
Linda Erasmus commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Meisho Maru 38

"ek hou ook van die hengelaar wat regs in die foto staan"
Nov 22
Linda Erasmus commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Volla na Leeuwensboschfontein

"baie interessante foto"
Oct 4
Linda Erasmus liked Debbie Johnstone's photo
Oct 4
Debbie Johnstone commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

Tinie Versfeld Veldblomme reservaat naby Darling

"Ek hou van die verskillende groen by die heuwel, en dan die geel aan die anderkant met die klein huisies. "
Oct 1
Debbie Johnstone liked Linda Erasmus's photo
Oct 1
Josef Steyn commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

Tinie Versfeld Veldblomme reservaat naby Darling

"Ek hou hiervasn Linda. Goed gedoen en welkom."
Oct 1
Hennie Cronjé commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

Tinie Versfeld Veldblomme reservaat naby Darling

"Ek kan nie jou eerste foto onthou nie en daarom wil ek jou nou hartlik verwelkom hier op Fotoskool. Ek hoop jy gaan dit baie geniet en ook baie leer. Hierdie foto is pragtig. Jy het goed gedoen om die horison hoog te plaas, omdat dit hier om die…"
Oct 1
Magda vd Merwe commented on Linda Erasmus's photo
Oct 1
Linda Erasmus posted a photo
Oct 1

Linda Erasmus's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (8 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 7:44am on February 28, 2020, Ella Fourie said…

Baie geluk Linda, mag dit mooi jaar wees met baie skitterende fotos!

At 11:19am on February 1, 2018, Mariaan said…

Dankie, wou nog altyd fotografie leer, so sien baie uit na die ervaring. 

At 6:46pm on December 16, 2017, Josef Steyn said…

Linda, dit is 'n kombinasie van rook en wolke. Die wolk was daar en die stygende lug van die hitte van die brand het dit vinnig opgedruk.

At 7:01am on November 27, 2017, Leandré said…
Baie dankie moet nou eers leer hoe werk die dinge hier. Ook nog baie nuut tot fotografie, maar ek hoop om baie te leer
At 9:11pm on August 4, 2017, Riaan said…

wow en ek sien jy's ook vanni Weskaap nes ek.

At 9:10pm on August 4, 2017, Riaan said…

Hallo Linda, nav my swamfoto sien ek jy sê jy stel ook daarin belang. Nou's ek opgewonde want ek wil hoor of jy net in die algemeen in swamme of meer 'n spesifieke soort belangstel of is dit makroplante? Ek hoor graag van jou.

Riaan

At 8:34am on January 13, 2017, Josef Steyn said…

Dankie Linda. Ek waardeer jou gelukwensing geweldig baie.

At 3:00pm on November 11, 2016, Tina le Grange said…

Linda ons het die Lente in Hogsback gekry, maar Josef sê die herfs is ook baie mooi.  Die dorp lê hoog tussen die woude en plante en Josef verhuur huisies op sy landgoed naby hulle huis.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html