Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Baie geluk Linda, mag dit mooi jaar wees met baie skitterende fotos!
Dankie, wou nog altyd fotografie leer, so sien baie uit na die ervaring.
Linda, dit is 'n kombinasie van rook en wolke. Die wolk was daar en die stygende lug van die hitte van die brand het dit vinnig opgedruk.
wow en ek sien jy's ook vanni Weskaap nes ek.
Hallo Linda, nav my swamfoto sien ek jy sê jy stel ook daarin belang. Nou's ek opgewonde want ek wil hoor of jy net in die algemeen in swamme of meer 'n spesifieke soort belangstel of is dit makroplante? Ek hoor graag van jou.
Riaan
Dankie Linda. Ek waardeer jou gelukwensing geweldig baie.
Linda ons het die Lente in Hogsback gekry, maar Josef sê die herfs is ook baie mooi. Die dorp lê hoog tussen die woude en plante en Josef verhuur huisies op sy landgoed naby hulle huis.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by