Magda vd Merwe
  • Female
  • Standerton
  • South Africa
Share

Magda vd Merwe's Friends

  • Pine
  • Bruwer Burger
  • Rita Koen
  • Cathy Volker
  • Rika Schoeman
  • Linda Erasmus
  • Carien
  • Ilze Groom
  • Dirk Koekemoer
  • Eurika de Gouveia
  • Marinda
  • Gert Van Wyk
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous
  • Carol van Aswegen

Magda vd Merwe's Groups

 

Magda vd Merwe's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Dragon Peaks

"Magda ek hou van die goeie aksie tussen die manne in die heerlike swembad water."
Thursday
Gerrie Lambrechts commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Dragon Peaks

"Ek hou vd water wat so spat.  Mooi gedoen."
Thursday
Hennie Cronjé commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Dragon Peaks

"Dis pragtig en ‘n foto met ‘n storie. Net onderbelig met lae kontras. Donker is donker genoeg, maar lig moet veel ligter kom. Dit behoort nie moeilik te wees nie!"
Thursday
Magda vd Merwe posted a photo

Dragon Peaks

Die Drakensberg Seunskoor is by Dragon Peaks.Hier het die seuns bietjie kom swem.
Wednesday
Magda vd Merwe commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Stormbrander

"Uitstekend Josef. Jou foto werk goed in s/w"
Wednesday
Josef Steyn commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Kunsfoto

"Uitstekende samestelling Magda."
Aug 3
Gerrie Lambrechts commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Kunsfoto

"Jy is darem kunstig en kreatief, goed gedoen Magda."
Aug 3
Pieter Steyn commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Kunsfoto

"Mooi en goed verwerk Magda"
Aug 3
Anita du Toit commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Kunsfoto

"Ek bewonder die verwerkings van jou.. pragtig!"
Aug 2
Donald Daniel Jacobs commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Kunsfoto

"n regte ou mopet---me die stander af en agterwiel in die lug gaan jy nie ver kom nie...... goeie samestelling nie realisties nie"
Aug 2
Hennie Cronjé commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Kunsfoto

"Ja, ek dink dit is realisties. Die kleinerige agterwiel het my laat begin dink hier is iets aan die gang, maar die verwerking is baie mooi en suksesvol. Goed gedoen!"
Aug 2
Magda vd Merwe commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Tema

"Fantasties Anita"
Aug 2
Magda vd Merwe commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Harde nag gehad (1783 a)

"Uitstekende foto Pieter"
Aug 2
Magda vd Merwe commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Lewe waar dit dood was

"Aag dis n kostelike foto Hennie."
Aug 2
Magda vd Merwe commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Ook op Kappertjie blaar

"Sjoe dis pragtig Gerrie. WG"
Aug 2
Magda vd Merwe commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Gister se Braaivleis

"Dit kon net lekker gewees het. Mooi foto Huey."
Aug 2

Magda vd Merwe's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (60 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:44pm on July 18, 2020, Anita du Toit said…

Baie dankie vir jou moeite Magda, ek sal dit nou probeer.

At 5:28pm on July 15, 2020, Anita du Toit said…

Dagse Magda, dis baie mooi, ja ek het PS jy kan maar laat waai!

At 4:36pm on June 8, 2020, Josef Steyn said…

Middag Magda, daar is 'n fout iewers by Fotoskool. Baie mense het dieselfde probleem. Igno gee aandag daaraan. 'n Vraag: Ken jy die gerskiedenis agter die naam 'Excalibur' van vandag se foto? jy kan per e-pos laat weet.

At 7:55am on December 28, 2019, Josef Steyn said…

Dankie dat jy dit laat weet het Magda. Jou ballon-prentjie is een van die bestes wat jy geplaas het en jy doen verstommend goed met die tegniek.

At 6:04pm on August 29, 2019, Josef Steyn said…

Magda, onthou om vir my jou woonadres (met poskode) en sel nommer te stuur dat ek jou boek kan stuur.

At 9:25am on May 10, 2019, Heleen Moulder said…

Magda ek wil baie dankie sê vir jou goeie kommentaar op my fotos....

At 7:01pm on April 27, 2019, Mark said…

Magda ek is jammer as dit oorgekom het dat ek die foto afgeskiet het dit is seker my onkunde wat nie die verwerking vamn jou foto verstaan het nie, daarom het ek gese dit lyk vir my snaaks, soos ek se ek is jammer dat dit so verkeerd oorgekom het. Sal versigtig wees.

At 7:19pm on January 8, 2019, Karen Kemp said…

Dankie vir daai inligting. Ek het net n 75-300 lens...en maar min geleentheid vir voerls afneem...maar sou graag wil begin

At 6:50pm on July 30, 2018, Tina le Grange said…

Baie dankie Magda vir die kamera-inligting.

Wat vir jou in die Kaap  :-)

At 12:51am on January 25, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Magda. . mag dit vir jou 'n heerlike bederfdag tussen jou geliefdes wees!

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html