Magda vd Merwe
  • Female
  • Standerton
  • South Africa
Share

Magda vd Merwe's Friends

  • Steve van Rooyen
  • Pine
  • Bruwer Burger
  • Rita Koen
  • Cathy Volker
  • Rika Schoeman
  • Linda Erasmus
  • Carien
  • Ilze Groom
  • Dirk Koekemoer
  • Eurika de Gouveia
  • Marinda
  • Gert Van Wyk
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous

Magda vd Merwe's Groups

 

Magda vd Merwe's Page

Latest Activity

Josef Steyn commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Kat

"Inderdaad 'n mooi outjie!!"
3 hours ago
Magda vd Merwe commented on Riaan's photo
Thumbnail

Motlarwe

"Ongelooflik pragtig Riaan"
3 hours ago
Magda vd Merwe commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Prentjies uit die bos 6

"Hennie dis pragtig gedoen. Wonder ook oor die swart gaatjies. Ek wonder oor die uit fokus blaartjies, is dit met n rede gelos in die foto?"
3 hours ago
Magda vd Merwe commented on Tina le Grange's photo
3 hours ago
Magda vd Merwe commented on Gerrie Lambrechts's photo
3 hours ago
Magda vd Merwe commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Coffe & Cream 1

"Josef dis n pragtige foto. Mooi skerp "
3 hours ago
Magda vd Merwe commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Treinbrug oor uMlalazi rivier

"Dis pragtig geneem Huey"
3 hours ago
Magda vd Merwe commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Eensame Impala

"Baie mooi Elna."
3 hours ago
Magda vd Merwe commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_5841

"Pragtig Hans"
3 hours ago
Magda vd Merwe liked Hendrik van Taak's photo
3 hours ago
Magda vd Merwe posted a photo

Kat

Die katjie is hier waar ons kamp in Umtentweni. pragtige dingetjie.
3 hours ago
Magda vd Merwe commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Prentjies uit die bos 5

"Sjoe dis pragtig geneem"
yesterday
Magda vd Merwe commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Geelvink en Rooivink bad lekker na die reën

"Te lekker bad hulle saam. Pragtig Doretha"
yesterday
Magda vd Merwe commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Waterkant

"Pragtige foto"
yesterday
Magda vd Merwe commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Prentjies uit die bos 4

"Lieflike foto Hennie"
yesterday
Magda vd Merwe commented on Tina le Grange's photo
yesterday

Magda vd Merwe's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (57 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:36pm on June 8, 2020, Josef Steyn said…

Middag Magda, daar is 'n fout iewers by Fotoskool. Baie mense het dieselfde probleem. Igno gee aandag daaraan. 'n Vraag: Ken jy die gerskiedenis agter die naam 'Excalibur' van vandag se foto? jy kan per e-pos laat weet.

At 7:55am on December 28, 2019, Josef Steyn said…

Dankie dat jy dit laat weet het Magda. Jou ballon-prentjie is een van die bestes wat jy geplaas het en jy doen verstommend goed met die tegniek.

At 6:04pm on August 29, 2019, Josef Steyn said…

Magda, onthou om vir my jou woonadres (met poskode) en sel nommer te stuur dat ek jou boek kan stuur.

At 9:25am on May 10, 2019, Heleen Moulder said…

Magda ek wil baie dankie sê vir jou goeie kommentaar op my fotos....

At 7:01pm on April 27, 2019, Mark said…

Magda ek is jammer as dit oorgekom het dat ek die foto afgeskiet het dit is seker my onkunde wat nie die verwerking vamn jou foto verstaan het nie, daarom het ek gese dit lyk vir my snaaks, soos ek se ek is jammer dat dit so verkeerd oorgekom het. Sal versigtig wees.

At 7:19pm on January 8, 2019, Karen Kemp said…

Dankie vir daai inligting. Ek het net n 75-300 lens...en maar min geleentheid vir voerls afneem...maar sou graag wil begin

At 6:50pm on July 30, 2018, Tina le Grange said…

Baie dankie Magda vir die kamera-inligting.

Wat vir jou in die Kaap  :-)

At 8:05pm on January 15, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kyk en kommentaar Magda. Altyd goed om verskillende menings te hoor. Ek het weer gedink daar is dalk te min blaartjies op die grond. Dit is nie 'n ateljeefoto nie en ek wou graag die toneel so natuurlik moontlik hou. Boonop sou 'n mens kon verwag dat daar in 'n draak se grot in die woud, blare op die grond sou lê. (Ek wonder hoeka hoe dikwels drake huis skoonmaak.) Ek het nog 'n ander een waar hy op 'n ander plek tussen 'n klomp blare staan. Miskien plaas ek dit eendag. Laastens was dit maar 'n speel-foto. Sit dus maar jou humor bril op en kyk weer daarna.

At 6:58pm on November 29, 2017, Tina le Grange said…

Dankie Magda;  nogal 'n foto met 'n onbekende storie.  Ek leer graag by jou.

En, ja lekker om terug te wees.

Groete en mooi aand vir julle.

At 3:05pm on October 31, 2017, Rika Schoeman said…

Magda, dankie vir jou reaksie op my vraag. Kan jy asb vir my jou e-pos adres stuur?

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html