Magda vd Merwe
  • Female
  • Standerton
  • South Africa
Share

Magda vd Merwe's Friends

  • Steve van Rooyen
  • Pine
  • Bruwer Burger
  • Rita Koen
  • Cathy Volker
  • Rika Schoeman
  • Linda Erasmus
  • Carien
  • Ilze Groom
  • Dirk Koekemoer
  • Eurika de Gouveia
  • Marinda
  • Gert Van Wyk
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous

Magda vd Merwe's Groups

 

Magda vd Merwe's Page

Latest Activity

Ferdinand van der Merwe commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Gryskopspeg

"Baie mooi voeltjie jou foto is skerp en raak voelkykers se droom"
Monday
Johan de Beer commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Gryskopspeg

"Puik foto!!"
Monday
Elna Geringer commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Uvongo

"Pragtig Magda, en soos ek al soveel keer genoem het.......Freek se lekker lag sal ek altyd in my hart saam dra. Jy is en bly baie kosbaar"
Monday
Elna Geringer commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Gryskopspeg

"Ek ditto met Gerrie.................net jy kan die rare van die rares in die lens kry. BGG vriendin"
Monday
Gerrie Lambrechts commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Gryskopspeg

"Te pragtig, net jy wat so een kan opspoor."
Monday
Ingrid Louw liked Magda vd Merwe's photo
Monday
Josef Steyn commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Gryskopspeg

"Pragtige voël Magda."
Monday
Josef Steyn commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Uvongo

"So sal die mooi herinneringe aanhou terugkom Magda. Koester hulle. Pragtige foto."
Monday
Hennie Cronjé commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Gryskopspeg

"Ja, dis 'n skaars voëltjie, maar soos ons hier sien, pragtig. Dis 'n baie goeie foto met mooi skerp fokus en 'n uitstekende agtergrond. Ook 'n goeie plasing van die voëltjie in die foto. Die foto is miskien 'n…"
Monday
Tina le Grange commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Gryskopspeg

"Liewe Magda, ek is so bly om jou terug te sien in ons klas.  Soos ek al oor en oor vir jou genoem het, is ons so hartseer oor Freek en ons hou jou vas in ons Gebede. Hierdie is 'n pragtige voëltjie met die mooiste jassie…"
Sunday
Magda vd Merwe posted a photo

Gryskopspeg

Ons was baie gelukkig om hom te sien. Is redelik skaars. Daai rooi is te pragtig as hy vlieg.
Sunday
Magda vd Merwe commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Erosie in monochroom

"Dit werk beslis goed in s/w. Mooi foto Hennie"
Sunday
Magda vd Merwe commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

kos vir die winter ... (lusernbale)

"Dis n goeie foto Vida."
Sunday
Magda vd Merwe commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_6953

"Jy het goed gedoen om die Luiperd tussen al daai grasse te sien en dan nog n foto te neem. Pragtig Hans"
Sunday
Magda vd Merwe commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Ruïne

"Pragtige foto"
Sunday
Magda vd Merwe commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Nog vd laaste blommetjies.

"Ek stem Gerrie dis pragtig"
Sunday

Magda vd Merwe's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (58 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:01pm on December 19, 2020, Maria Van Zyl said…

Stunning stepping out of windows

At 4:36pm on June 8, 2020, Josef Steyn said…

Middag Magda, daar is 'n fout iewers by Fotoskool. Baie mense het dieselfde probleem. Igno gee aandag daaraan. 'n Vraag: Ken jy die gerskiedenis agter die naam 'Excalibur' van vandag se foto? jy kan per e-pos laat weet.

At 7:55am on December 28, 2019, Josef Steyn said…

Dankie dat jy dit laat weet het Magda. Jou ballon-prentjie is een van die bestes wat jy geplaas het en jy doen verstommend goed met die tegniek.

At 6:04pm on August 29, 2019, Josef Steyn said…

Magda, onthou om vir my jou woonadres (met poskode) en sel nommer te stuur dat ek jou boek kan stuur.

At 9:25am on May 10, 2019, Heleen Moulder said…

Magda ek wil baie dankie sê vir jou goeie kommentaar op my fotos....

At 7:01pm on April 27, 2019, Mark said…

Magda ek is jammer as dit oorgekom het dat ek die foto afgeskiet het dit is seker my onkunde wat nie die verwerking vamn jou foto verstaan het nie, daarom het ek gese dit lyk vir my snaaks, soos ek se ek is jammer dat dit so verkeerd oorgekom het. Sal versigtig wees.

At 7:19pm on January 8, 2019, Karen Kemp said…

Dankie vir daai inligting. Ek het net n 75-300 lens...en maar min geleentheid vir voerls afneem...maar sou graag wil begin

At 6:50pm on July 30, 2018, Tina le Grange said…

Baie dankie Magda vir die kamera-inligting.

Wat vir jou in die Kaap  :-)

At 8:05pm on January 15, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kyk en kommentaar Magda. Altyd goed om verskillende menings te hoor. Ek het weer gedink daar is dalk te min blaartjies op die grond. Dit is nie 'n ateljeefoto nie en ek wou graag die toneel so natuurlik moontlik hou. Boonop sou 'n mens kon verwag dat daar in 'n draak se grot in die woud, blare op die grond sou lê. (Ek wonder hoeka hoe dikwels drake huis skoonmaak.) Ek het nog 'n ander een waar hy op 'n ander plek tussen 'n klomp blare staan. Miskien plaas ek dit eendag. Laastens was dit maar 'n speel-foto. Sit dus maar jou humor bril op en kyk weer daarna.

At 6:58pm on November 29, 2017, Tina le Grange said…

Dankie Magda;  nogal 'n foto met 'n onbekende storie.  Ek leer graag by jou.

En, ja lekker om terug te wees.

Groete en mooi aand vir julle.

 
 
 

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html