Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Toe ek vanmiddag by ons huis kom, kry ek hierdie geelslang wat besig is om die padda te eet
My silhoeët-foto van vandag:
Marenschia ek is baie bly jy noem van die dobber; ek het gewonder daaroor, maar dit toe behou omdat dit 'n diagonaal vorm na die man se hande toe; ek wonder steeds daaroor en ek sal graag die ander se mening ook wil weet.
My FS werk nie so goed nie. Ek kry geen kommentare op my foto's nie. Net om seker te maak, ek het jou huisie gesien en kommentaar gelewer. Skryf asb. vir my by superfoto7@gmail.com
Swakopmund se Jetty Restaurant
Marenschia ek is onseker oor die brand.
Dankie Marenschia. Ons ken mekaar darem al lank genoeg!!
Veels geluk met jou verjaarsdag Marenschia, mag die jare wat nog voorlê vol vreugde wees en net dit wat mooi is inhou. Geniet jou dag.
Hi Marenchia.. baie baie geluk met jou verjaarsdag, hoop jy het sommer 'n super duper lekker dag!!! Seen en voorspoed vir 'n wonderlike nuwe lewensjaar en al die reisplanne in die nuwe jaar!
Hey Marenschia sal jy asb jou verjaarsdag datum stuur
Hi Marenschia, ekt gesien jy sê die vetplantjie wat ek geplaas het kom daar in Vredendal distrik voor. Ken jy die vetplante redelik goed, want eks op soek na een wat ek by 'n kliênt gesien het en vlg haar is dit 'n Obesa, klink dit bekend, dis blykbaar baie skaars.
Hallo Marenschia, welkom by my vriendekring. Ek sien jy is van Vredendal. Darem nie te ver van Durbanville af nie. Hoe het jy geweet van Fotoskool? Dit is so 'n lekker skool om te leer. Ek wil nog kursusse ook doen maar kry sowaar nie tyd nie Groete
Baie dankie Doretha, Christa, Piet, Hennie, Annelize, Pieter, Pierre, JJ, Liz, Anita en Gerrie. Waardeer jul kommentaar baie en leer elke dag baie. Baie bly ek het aangesluit
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by