Maria Van Zyl
  • Port Elizabeth
  • South Africa
Share

Maria Van Zyl's Friends

  • Elna Geringer
  • Elaine Els
 

Maria Van Zyl's Page

Latest Activity

Dine Potgieter commented on Maria Van Zyl's photo
Thumbnail

Kleur pers

"Pragtig! "
Dec 26, 2020
Rassie van Graan commented on Maria Van Zyl's photo
Thumbnail

Kleur pers

"'n Baie interessante terrein, mooi kleurvol en ek leer ook by Hennie se raad!  Dankie en welkom!"
Dec 26, 2020
Rassie van Graan liked Maria Van Zyl's photo
Dec 26, 2020
Tersia Weitsz liked Maria Van Zyl's photo
Dec 26, 2020
Vida van Schalkwyk liked Maria Van Zyl's photo
Dec 25, 2020
Magda vd Merwe commented on Maria Van Zyl's photo
Thumbnail

Kleur pers

"Baie mooi Maria"
Dec 25, 2020
Maria Van Zyl commented on Maria Van Zyl's photo
Thumbnail

Kleur pers

"Dankie Hennie en Gerrie, Hennie ek het gedink aan jou toe ek Foto probeer neem het..jy het gesê ook dat fokus of aandag meer regs moey wees maw in die foto inbeweeg en nie uit nie..ek sien die fokus voor in foto baie dof..ek moes feitlik in…"
Dec 25, 2020
Gerrie Lambrechts commented on Maria Van Zyl's photo
Thumbnail

Kleur pers

"Kleure en plasing is baie mooi en goed gedoen."
Dec 25, 2020
Gerrie Lambrechts commented on Maria Van Zyl's photo
Thumbnail

_IGP8065 copy Cognac glas Liggies

"Seënwense Maria.  Mooi kleurvolle foto."
Dec 25, 2020
Hennie Cronjé commented on Maria Van Zyl's photo
Thumbnail

Kleur pers

"'n Pragtige low key foto. Die kleure is baie goed versadig. Die fokus op die meeldrade is mooi skerp asook op die area langs dit. Die meeldrader is gewoonlik die fokuspunt en jy het goed gedoen om dit op 'n derde van bo en links te…"
Dec 25, 2020
Maria Van Zyl posted a status
"What Baie dankie vir almal se kommentaar op my kersliggie foto, en julle hulp en voorstelle, ek leer graag by julle!"
Dec 25, 2020
Maria Van Zyl posted a photo

Kleur pers

Eerste probeerslag, het vandag my extension tubes ontvang,weet nognie eintlik hoe dit werk nie, maar sal verbeter soos oefen.Enige raad asb? Ek lief makro fotos.
Dec 25, 2020
Dine Potgieter commented on Maria Van Zyl's photo
Thumbnail

_IGP8065 copy Cognac glas Liggies

"Allermooi en feestelik! 'n Geseende Kersfees vir julle ook"
Dec 24, 2020
Hennie Cronjé commented on Maria Van Zyl's photo
Thumbnail

_IGP8065 copy Cognac glas Liggies

"Dis pragtig! 'n Low key foto met die atmosfeer wat pas by die Kersboodskap. Vir 6sek het jy baie goed gedoen - mooi skerp. Baie geluk hiermee - dis baie goed gedoen in alle opsigte. Ook 'n baie geseënde Kersfees vir jou en familie."
Dec 24, 2020
Magda vd Merwe commented on Maria Van Zyl's photo
Thumbnail

_IGP8065 copy Cognac glas Liggies

"Maria baie dankie, seënwense vir jou ook. Pragtige foto"
Dec 24, 2020
Maria Van Zyl posted a status
"Weet iemand hoe neem Christoffer Relander sy Jarred en Displaced dubbel exposure fotos? Hy se hy gebruiik PS nie, dis alles in kamera?"
Dec 24, 2020

Maria Van Zyl's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (3 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:49pm on December 9, 2020, Maria Van Zyl said…
N baie mooi skerp foto Josef
At 2:39pm on December 7, 2020, Josef Steyn said…

Maria, in opvolg van my opmerking by jou foto, sluit ek 'n foto in wat met 'n lensopening van f25 geneem is. Sluiterspoed was 1/8 sek.

At 6:07pm on December 5, 2020, Magda vd Merwe said…

Hallo Maria, baie welkom by Fotoskool.

Om Photoshop te leer sal beter wees as om sommer die tutorial te volg, want die mense praat nie jy moet volg wat hulle doen.

Gaan na google en dan tik jy: How to learn Photoshop. Daar sal jy n gratis kurses kan volg. Jou foto's is baie mooi en met PS kan dit net beter. Laat weet my as jy sukkel, sal graag help. Groete Magda

 
 
 

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html