Marita McCabe
  • Female
  • Graaff-Reinet
  • South Africa
Share

Marita McCabe's Friends

  • Amanda
  • Hannelie Le Cornu
  • Joanette Le Cornu
  • Anita du Toit
  • Talene
  • Pierre Hardinge
  • Marika
  • Frans van Heerden
  • Igno van Niekerk
 

Marita McCabe's Page

Latest Activity

Marita McCabe commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

KAROO LARK DSCN5018 (2)

"Dankie vir kommentare!! As die outjie so tussen die stof en gras beweeg kamofleer hy hom uitstekend! Gerrie, nog nie reen gekry nie, maar geloof ...."
Oct 2
Gerrie Lambrechts commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

KAROO LARK DSCN5018 (2)

"Mooi geneem, het julle al meer water gekry?"
Sep 28
Josef Steyn commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

KAROO LARK DSCN5018 (2)

"Mooi so in sy natuurlike omgewing."
Sep 28
Donald Daniel Jacobs commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

KAROO LARK DSCN5018 (2)

"mooi foto.... "
Sep 28
Tina le Grange commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

KAROO LARK DSCN5018 (2)

"Marita die fokus op die outjie se koppie is mooi skerp Alhoewel die kleure in geheel baie dieselfde is, staan die outjie mooi uit."
Sep 27
Marita McCabe posted a blog post

NIKON COOLPIX P900

Kan iemand my asb help, of advies gee .....  My kamera se "delete" knoppie hak vas en wil net foto's delete.  Is daar 'n manier wat mens die knoppie kan uithaal en skoonmaak, of moet ek dit Johannesburg Nikon toe stuur?  Dankie!MaritaSee More
Sep 27
Marita McCabe commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

DSCN5178

"Dankie vir kommentare!!  Ek stem met die afsny onder!!  Lyk stukke beter!!"
Sep 27
Marita McCabe posted a photo
Sep 27
Josef Steyn commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

DSCN5178

"Lanklaas iets van jou gesien. Goed gedoen. Ek stem saam met Donald."
Sep 25
Rassie van Graan commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

DSCN5178

"Mooi toneel!"
Sep 24
Gerrie Lambrechts commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

DSCN5178

"Baie mooi geneem. Die strale wat deurbreek hou mens se oog vas."
Sep 24
Donald Daniel Jacobs commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

DSCN5178

"mooi toneel en foto.....(miskien onder bietjie afsny daar is nie veel te sien nie....(net my mening)"
Sep 24
Marita McCabe posted a photo
Sep 24
Hennie Cronjé commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

DSCN4123 (2)

"Pragtig! Die sybeligting het mooi effekte van kontraste en die kleure is pragtig. Die fokus is nie heeltemal skerp nie, waarskynlik weens kamera-beweging.  Dit gebeur maklik wanneer mens oor 'n groot afstand fotografeer."
May 5
Rika Schoeman commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

DSCN4123 (2)

"Die bokkie mooi gevang in sy natuurlike omgewing Marita."
May 5
Rika Schoeman commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

Dessert Rose

"Geharde plante, maar altyd mooi! Die druppels daarby is 'n bonus."
May 5

Marita McCabe's Photos

  • Add Photos
  • View All

Marita McCabe's Blog

NIKON COOLPIX P900

Posted on August 20, 2020 at 12:40pm 0 Comments

Kan iemand my asb help, of advies gee .....  My kamera se "delete" knoppie hak vas en wil net foto's delete.  Is daar 'n manier wat mens die knoppie kan uithaal en skoonmaak, of moet ek dit Johannesburg Nikon toe stuur?  

Dankie!

Marita

Kersfees

Posted on December 22, 2011 at 8:55pm 1 Comment

Elke Kersfees het altyd sy eie bekoring gehad. Een van hulle was, al is daar nie geld vir geskenkies nie, kan jy nog altyd 'n geskenkie gee!  Raai, raai!!  Een Kersfees het my ma (pa was al oorlede) besluit hierdie slag koop ons nie geskenkies nie, maar, soek 'n prentjie van dit wat jy graag vir die ander een wil gee. (Ons is 'n hele hand vol kinders en toe nog skoolgaandes ook!) Dit was 'n opgewondeheid, want nou kan ek vir een 'n plaas gee, of selfs daardie rooi brandweer trok!  Die…

Continue

Comment Wall (4 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:09pm on April 23, 2016, Tina le Grange said…

Marita, baie welkom terug.  Heerlik om jou weer te sien!!!

At 4:55pm on November 28, 2013, Ferdinand van der Merwe said…

Die Merinos ek is self n Karookind op Graaff Reinet gebore baie erg oor daardie plek Jy moet tog vir ons Karoofotos laai aub

At 8:48am on April 10, 2012, Mark Senekal said…

Hi Marita - gaan werk daaraan! Het met ander gepraat - en hulle lyk charmed met die idee. Sal jou laat weet!

At 9:15pm on December 5, 2011, Frans van Heerden said…

Baie welkom by Fotoskool. Ek kan julle verseker dit is heerlike pret en jy gaan elke besoek op die webwerf geniet. Ongelukkig moet ek julle waarsku, n mens kry net soveel uit die webwerf as wat bereid is om daarin te sit. Dis n webwerf vir almal met n kunsstreep in hom of haar en wat dit wil uitleef. Geniet dit!

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html