Marius Els
  • Male
  • tzaneen
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (13)
  • Photo Albums
  • Videos

Marius Els's Friends

  • Willie Schoombee
  • Riaan
  • Josef Steyn
  • Vida van Schalkwyk
 

Marius Els's Page

Latest Activity

Gerrie Lambrechts commented on Marius Els's photo
Thumbnail

Self Portrait

"Goed gedoen mooi skerp.  Jy sal moet klas gee. "
Jun 20
Johan Ayres commented on Marius Els's photo
Thumbnail

Self Portrait

"Mooi skerp, goeie beligting en definisie as gevolg van die skaduwee. Die groen takkies is 'n bietjie steurend. Maar jy kan tevrede wees hiermee. Ek het jou vraag onderaan my foto van vandag geantwoord."
Jun 20
Rassie van Graan liked Marius Els's photo
Jun 20
Tina le Grange commented on Marius Els's photo
Thumbnail

Self Portrait

"Marius die beligting is treffend Mooi skerp en die takkies gee vir my die effek van inperking wat ons tans beleef."
Jun 20
Tersia Weitsz liked Marius Els's photo
Jun 20
Vida van Schalkwyk liked Marius Els's photo
Jun 20
Hennie Cronjé commented on Marius Els's photo
Thumbnail

Self Portrait

"Ek kan dink dis moeilik. 'n Selfoon het 'n sterk wyehoek lens met 'n groot velddiepte. Die 50mm lens se velddiepte is veel kleiner en dis die hoofrede waarom dit moeiliker sal wees. Maar hier het jy goed gedoen!"
Jun 20
Elna Geringer commented on Marius Els's photo
Thumbnail

Self Portrait

"Ja nee, jy waag baie maar slim gedoen. Die groen streep oor die gesig pla egter"
Jun 20
Marius Els liked Ansie Meintjes's photo
Jun 19
Marius Els commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

aa-6289

"Skerp en mooi kleure!"
Jun 19
Marius Els commented on Rassie van Graan's photo
Thumbnail

Sonstrale . . . . .

"Super cool!"
Jun 19
Marius Els liked Rassie van Graan's photo
Jun 19
Marius Els commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Tema Lyne, Vorms en Herhalings : Boeke in 'n Boekrak

"Waarmee gebruik jy normally jou lens?  Baie mooi foto!"
Jun 19
Marius Els commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Druppels op Poinsettia blaar.

"Ek love die druppels effek op blare!  well done!"
Jun 19
Marius Els liked Gerrie Lambrechts's photo
Jun 19
Marius Els commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Nothing left

"Stem saam met Hennie. Maar verder is dit kuns!"
Jun 19

Marius Els's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 7:17am on January 5, 2018, Willie Schoombee said…

Marius baie welkom in my vriendekring, sien uit na jou foto's en vertrou jy gaan ñ lang pad saam met ons loop. Groete Willie!

At 7:09pm on November 22, 2017, Josef Steyn said…

Welkom by Fotoskool Marius. Die geheim is om aktief betrokke te raak, foto's te plaas en kommentaar te lewer. Ons sien uit na jou bydraes.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html