Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Posted on July 27, 2012 at 10:24am 5 Comments 3 Likes
Nog iets nuut.
Ek wil julle eers ‘n bietjie meer vertel van my skoolloopbaan hier by Fotoskool. Hierdie blog is ook ‘n eeste vir my, maar ek het nou eenmaal besluit om my vlerke te sprei en ek is nie skaam om foute te maak en so daardeur te leer nie.
Soos Mariska onlangs in een van haar blogs vertel het, is ek ook knoppie-happy as dit kom by foto’s neem. As ek ‘n mooi prentjie sien, raak my kop aan die raas en dan druk ek net aanmekaar die knoppie sonder om eers te dink aan goed…
Continue
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
Comment Wall (9 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Veels geluk met jou verjaardag Maronel, baie vreugde en goeie gesondheid vir jou nuwe lewensjaar. Ek mis jou in die klas en wag vir jou foto's.
Beste groete, Tina
Baie geluk met jou verjaarsdag Maronel mag jy 'n mooi jaar he geniet jou dag
Baie geluk met jou verjaarsdag Maronel, hoop jy het 'n heerlike dag en geseende jaar.
Doodreg. Sien dan.
Hallo Maronel en welkom terug! Ek is vandag by apteek tot 13h30 en Vrydag van 13h00 tot toemaaktyd. Sal lekker wees om te ontmoet. Ek wil bv vreeslik graag argitektuur in die middestad gaan afneem, maar voel nie gemaklik om dit alleen te doen nie. Sien uit om te ontmoet.
So wanneer kom ons bymekaar???
Happy Birthday, jy was eintlik lanklaas hier by ons. Ek weet sommer dit gaan 'n heerlike dag wees.
Baie geluk met jou verjaarsdag... mag jou dag baie geseënd wees
Baie geluk met jou verjaardag Maronel, hoop jy het 'n wonderlike dag gehad! Seen op jou nuwe lewensjaar.