Marsha Dreyer
  • Female
  • Tweeling
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (262)
  • Photo Albums
  • Videos

Marsha Dreyer's Friends

  • Elna Geringer
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
 

Marsha Dreyer's Page

Latest Activity

Magda vd Merwe commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Likkewaan

"Marsha dis briljant gedoen"
Oct 18
Gerrie Lambrechts commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Likkewaan

"Mooi skerp op die voorste deel gefokus, goeie foto."
Oct 18
Hennie Cronjé commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Likkewaan

"Jy het hom vanuit 'n ongewone hoek gekry, maar dis baie mooi en suksesvol. Mooi detail en kleure. Baie goed gedoen!"
Oct 18
Tersia Weitsz commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Likkewaan

"Dit voel of jy baie naby die ou was. Baie mooi skerp en  kleure mooi, dit voel net vir my of jy bietjie meer spasie links kon gee omdat kop in die rigting gedraai is"
Oct 18
Henriette Visser commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Likkewaan

"Pragtige, skerp foto met 'n mooi fokus op die ogie. Persoonlik sukkel ek om dit met, veral reptiele, reg te kry. Die feit dat die res van sy lyf effe uit fokus is, dra ook mooi by daartoe dat die aandag op die kop gevestig bly."
Oct 18
Hans Myburg commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Likkewaan

"die kleur en fokus uitsteekend,mooi gesien en geneem."
Oct 18
Henriette Visser liked Marsha Dreyer's photo
Oct 18
Marsha Dreyer posted a photo
Oct 18
Gerrie Lambrechts commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Sonsondergang oor die Magadigadi panne

"Mooi geneem, dit is altyd so mooi wanneer die voëls begin nes toe gaan.  Ek het altyd so na die seevoëls gekyk."
May 16
Tersia Weitsz commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Sonsondergang oor die Magadigadi panne

"Pragtig! Jy laat mens verlang"
May 16
Rika Schoeman commented on Marsha Dreyer's photo
May 15
Christa Snyman commented on Marsha Dreyer's photo
May 15
Johan de Beer commented on Marsha Dreyer's photo
May 15
Hennie Cronjé commented on Marsha Dreyer's photo
Thumbnail

Sonsondergang oor die Magadigadi panne

"Die kleure is pragtig. Die horison is bietjie hoog, maar jy wou seker die pan wys. Dis egter bietjie donker weens die helder lug. Wat jy hier kan doen is om die land te selekteer en bietjie ligter te maak."
May 15
Josef Steyn commented on Marsha Dreyer's photo
May 15
Marsha Dreyer posted a photo
May 15

Marsha Dreyer's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (4 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:20am on May 3, 2020, Ella Fourie said…

Baie geluk met jou verjaarsdag, mag dit 'n geseende jaar wees.  Hoop daar is volop fotogeleenthede vir julle, en geniet die dag.

At 6:03pm on May 3, 2017, Tina le Grange said…

Beste Marsha,  dit is so lekker dat jy en Willie ook nou deel is van ons FS-klas. Ek hoop jy het 'n heerlike bederf-dag gehad en dat jou nuwe lewensjaar gevul sal wees met vreugde, goeie gesondheid en baie foto-geleenthede.  Groete

At 4:25pm on January 16, 2017, Riaan said…

Skuus ek't jou verkeerdelik as Magda aangespreek

At 7:21am on October 31, 2016, Anita du Toit said…

Welkom by Fotoskool Marsha, ek hoop jy geniet dit hier.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html