Martin Etsebeth
  • Male
  • Western Cape
  • South Africa
Online Now
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (8)
  • Photo Albums
  • Videos
 

Martin Etsebeth's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Research ship Africana

"Besondere foto Martin en ek stem saam met Hennie se goeie kommentaar Soos Hans, hou ek ook van die atmosfeer."
10 hours ago
Hennie Cronjé commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Research ship Africana

"Die skip is baie mooi op 'n derde van bo en regs geplaas. Baie mense glo dit is die mees effektiewe posisie om 'n enkel objek te plaas. Die heelwat see in die voorgrond gee mooi diepte na agtertoe, wat goed gedoen is. Ook mooi skerp met…"
yesterday
Hans Myburg commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Research ship Africana

"Mistigheid gee vir my n gevoel in die foto."
yesterday
Josef Steyn liked Martin Etsebeth's photo
yesterday
Martin Etsebeth posted a photo

Research ship Africana

Today in Walker Bay, Hermanus - Canon 800D, ISO-100, F-8, S-1/160, Tamron-600mm
Monday
Linda Erasmus commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Meisho Maru 38

"ek hou ook van die hengelaar wat regs in die foto staan"
Sunday
Martin Etsebeth commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Meisho Maru 38

"Baie dankie"
Sunday
Hennie Cronjé commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Meisho Maru 38

"Dis pragtig! Jy het goed gedoen om die horison effens te lig met 'n goeie voorgrond. Dit dra by tot 'n mooi diepte perspektief in die foto. Tegnies is die foto ook goed uitgevoer. Baie mooi!"
Sunday
Martin Etsebeth posted a photo

Meisho Maru 38

Was vandag L'Agulhas toe en by Suiderstrand lê die wrak - Canon PowerShot SX720HS - ISO-100 F-8 S-1/400
Saturday
Elna Geringer liked Martin Etsebeth's photo
Saturday
Elna Geringer commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Sononder

"Jy het goeie raad gekry Martin"
Saturday
Josef Steyn commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Sononder

"Die son se beligting goed hanteer Martin."
Friday
Josef Steyn commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Malgas pont

"'n Mooi geskiedkundige foto. Bewaar hom."
Friday
Vida van Schalkwyk commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Sononder

"Mooi een martin!!"
Friday
Hennie Cronjé commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Sononder

"Wanneer mens ‘n landskap (seeskap hier) afneem, moet jy dink oor waar om die horison te plaas. Vra jouself wat wil ek wys en waar lê die interessante detail?  As dit in die lug is, moet die horison baie laag kom en andersom. As…"
Friday
Martin Etsebeth commented on Martin Etsebeth's photo
Thumbnail

Sononder

"Die ink is nog nat op die foto :) "
Thursday

Martin Etsebeth's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html