Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started this discussion. Last reply by Frans van Heerden May 6, 2012. 3 Replies 1 Like
Hello almal,Dikwels sien ek mense vra vir iemand wat hul verstellings was toe hul die foto geneem het. Meeste van die tyd is hierdie inligting klaar beskikbaar in die 'EXIF' data van die foto (as dit…Continue
Started this discussion. Last reply by Antheny Esterhuizen Feb 20, 2012. 12 Replies 2 Likes
Wat van 'n Fotoskool Koffietafelboek?
Started this discussion. Last reply by Johan Dreyer Jan 12, 2012. 9 Replies 0 Likes
Hello Fotoskolers,Ek weet presies wat JPEG en RAW is, maar ek skiet net in Jpeg want ek moet nogsteeds sien wat iemand kan doen met 'n RAW foto wat mens nie kan doen met 'n Jpeg nie. Ek verstaan die…Continue
Started this discussion. Last reply by Michael Cronje Nov 14, 2011. 6 Replies 1 Like
Ek swot argitektuur by die UV in Bloemfontein en as gevolg daarvan is ek redelik ingestel op ruimtes en die fisiese sowel as emotionele ervaring wat gepaard gaan daarmee. Ek het dus van laas jaar…Continue
Tags: 3D
Posted on January 9, 2012 at 1:13pm 4 Comments 2 Likes
"The Hand of God" - http://fotoskool.co.za/photo/die-tollende-wolke
Wat is HDR?
HDR staan vir 'High Dynamic Range'. Dit beteken daar is 'n groter 'range'…
ContinuePosted on November 19, 2011 at 1:56pm 19 Comments 4 Likes
Delete red 'n foto so...
Ek het so paar dae gelede 'n foto gepost hier op Fotoskool van die Voortrekker Monument in Pretoria. Vir dié wat belang stel, sal ek net deur 'n paar van die stappe gaan wat ek geneem het in PS om die oorspronkilke vaal foto te red. Voor ek 'n foto delete, probeer ek net so 2-5min se Photoshop*. Ek wil ook bysê dat ek myself geleer het en ek's seker…
Continue
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
Comment Wall (2 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Michael, al jou werk is besonder kreatief en inspirerend. Sien jy swot argitektuur: kan nie wag om jou geboue eendag te sien nie.
Dankie Michael.