Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn Apr 25, 2016. 1 Reply 0 Likes
Vir een of ander rede is my gesig onder Badge wanneer ek inteken. Hoe kan ek dit afhaal en wat beteken Badge nou eintlik?Sal bly wees as iemand my kan help.DankieNevilleContinue
Hallo Neville. Skuiling by Mkuze.
Daar is twee skuilings ek hou meer van die een. Neville daar is baie voël lewe by die hide en in Die Wildtuin. Ons het nie baie diere gesien nie was seker maar net ongelukkig maar as jy vir die voëls wil gaan, absoluut die moeite werd.
Groete Magda.
Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar vele meer wees en nog baie van jou mooi foto's hier op FotoSkool. Geniet jou dag.
Neville Rietvleidam is in Pretoria, Irene se kant toe.
Groete.
Baie dankie Neville.
Waardeer dit.
Groete Magda
Veels geluk met jou verjaardag Neville; ek hoop dit was 'n lekker bederfdag. Geseënde nuwe lewensjaar vir jou.
Baie geluk met jou verjaarsdag Neville.. 'n heerlike dag en geseende nuwe lewensjaar vir jou!
hey Neville, baie dankie vir my verjaarsdagwense. ek't 'n fees gehad heeldag alleen in die veld meesal op my knieë en maag. leke week vijou
Hallo Neville, ek is meestal innie Kaap en somtyds Stilbaai.
Hi Neville, jy kan steeds jou foto se beskrywing plaas deur bo regs langs ADD by OPTIONS in te gaan en dan Edit Photo die veranderings doen.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by