Neville Hein
  • Male
  • Vanderbijlpark
  • South Africa
Share

Neville Hein's Friends

  • Pine
  • Carol Campbell
  • Willie Schoombee
  • Magda vd Merwe
  • Elna Geringer
  • jan jordaan
  • Christa Snyman
  • Derick Oosthuizen

Neville Hein's Groups

Neville Hein's Discussions

Badge

Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn Apr 25, 2016. 1 Reply

Vir een of ander rede is my gesig onder Badge wanneer ek inteken. Hoe kan ek dit afhaal en wat beteken Badge nou eintlik?Sal bly wees as iemand my kan help.DankieNevilleContinue

 

Neville Hein's Page

Latest Activity

Dine Potgieter commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Swarteend

"Baie mooi, met die blinkertjie. "
Sep 20
Gerrie Lambrechts commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Swarteend

"Die eendjie swem mooi in die foto in. mooi skerp gefokus.  Goeie foto."
Sep 20
Magda vd Merwe commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Swarteend

"Baie mooi foto Neville"
Sep 19
Rassie van Graan liked Neville Hein's photo
Sep 19
Hennie Cronjé commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Swarteend

"Pragtig! Baie goed uitgevoer met skerp fokus en baie mooi en realistiese kleure. Die  beligting is ook eersteklas met 'n mooi vonkel in die oog. Die plasing van die eend in die foto is ook baie goed. Mooi!"
Sep 19
Johan Ayres commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Swarteend

"Superskerp, realistiese kleure en perfekte velddiepte wat die eend baie mooi laat uitstaan. "
Sep 18
Neville Hein posted a photo

Swarteend

Swarteend geneem na die inperking. Jammer dat ek nie meer gereeld op FS deelneem nie. Op die stadium het my bronneput van fotos opgeraak.
Sep 18
Josef Steyn commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Inkopies doen

"Uitstekend neville. een van min foto's wat die bewegingsaspek so mooi vertoon."
Aug 22
Elna Geringer commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Inkopies doen

"Puik gedoen Neville. Die meisie in die voorgrond is mooi in fokus en by haar voete kan die beweging gesien word. Die res van die toneel is 'n puik tema foto. BGG"
Aug 22
Hennie Cronjé commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Inkopies doen

"Goeie straatfotografie. Jy het 'n sterk fokuspunt en die vlak velddiepte maak die ander mense ondergeskik. Mooi kleure ook. Baie mooi!"
Aug 22
Neville Hein posted a photo

Inkopies doen

Tema - beweging.
Aug 21
Gerrie Lambrechts commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Vroeg oggend mis

"Ek voel die koue aan, baie mooi."
Jul 12
Mark commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Vroeg oggend mis

"mooi foto, met goeie atmosfeer"
Jul 12
Pine commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Vroeg oggend mis

"Puik komposisie en tegnies ook puik uitgevoer Neville!"
Jul 11
Tina le Grange commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Vroeg oggend mis

"Neville, ek stem saam met die ander se positiewe kommentaar"
Jul 11
Johan Ayres commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Vroeg oggend mis

""Welkom terug" met 'n pragtige foto vol atmosfeer."
Jul 11

Neville Hein's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (9 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:29pm on September 28, 2018, Magda vd Merwe said…

Hallo Neville.  Skuiling by Mkuze.

Daar is twee skuilings ek hou meer van die een. Neville daar is baie voël lewe by die hide en in Die Wildtuin. Ons het nie baie diere gesien nie was seker maar net ongelukkig maar as jy vir die voëls wil gaan, absoluut die moeite werd.

Groete Magda.

At 2:32pm on June 13, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar vele meer wees en nog baie van jou mooi foto's hier op FotoSkool.  Geniet jou dag.

At 12:07pm on June 13, 2017, Magda vd Merwe said…

Neville Rietvleidam is in Pretoria, Irene se kant toe.

Groete.

At 10:28am on January 26, 2017, Magda vd Merwe said…

Baie dankie Neville.

Waardeer dit.

Groete Magda

At 9:37pm on June 13, 2016, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Neville;  ek hoop dit was 'n lekker bederfdag. Geseënde nuwe lewensjaar vir jou.

At 12:14am on June 13, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Neville.. 'n heerlike dag en geseende nuwe lewensjaar vir jou!

At 7:41pm on May 15, 2016, Riaan said…

hey Neville, baie dankie vir my verjaarsdagwense. ek't 'n fees gehad heeldag alleen in die veld meesal op my knieë en maag. leke week vijou

At 5:17pm on May 1, 2016, Derick Oosthuizen said…

Hallo Neville, ek is meestal innie Kaap en somtyds Stilbaai.

At 9:44pm on December 15, 2015, Anita du Toit said…

Hi Neville, jy kan steeds jou foto se beskrywing plaas deur bo regs langs ADD by OPTIONS in te gaan en dan Edit Photo die veranderings doen.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html