Nickie Kotze
  • Female
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Nickie Kotze's Friends

  • Doret Le Cornu
  • Hannelie Le Cornu
  • Joanette Le Cornu
  • Ami Fouché
  • Jannie Labuschagne
  • Gerhard Beukes
  • Hennie Cronjé

Nickie Kotze's Groups

Nickie Kotze's Discussions

Kliente Toestemming

Started this discussion. Last reply by Nickie Kotze Jun 5, 2014. 2 Replies

HalloEk hoop iemand kan my help. Ek neem deeltyds foto's en gebruik my foto's dan vir advertensies en my portfolio, daar staan op my flyers dat ek alle reg behou om my foto materiaal te gebruik vir…Continue

Benodig raad vir opslaan studio

Started this discussion. Last reply by Gerhard Beukes May 20, 2012. 1 Reply

Ek het raad nodig vir wat ek kort om 'n opslaan studio vir my fotografie te maak. Ek het reeds 'n groot wit muur in 'n vertrek wat goeie natuurlike lig kry. Die foto's sal portraits wees. Ek het nog…Continue

 

Nickie Kotze's Page

Nickie Kotze's Photos

  • Add Photos
  • View All

Nickie Kotze's Blog

Kliente Toestemming

Posted on June 5, 2014 at 2:21pm 1 Comment

Hallo

Ek hoop iemand kan my help. Ek neem deeltyds foto's en gebruik my foto's dan vir advertensies en my portfolio, daar staan op my flyers dat ek alle reg behou om my foto materiaal te gebruik vir advertensie en portfolio doeleindes. Ek het ook nog niemand gekry wat kla nie, omdat ek en my kliente soos vriende word, maar ek wil uitvind of dit onwettig is? Is daar 'n vorm wat my kliente moet teken of is die inligting op my flyers genoeg?

Julle moet 'n lekker koue dag he en…

Continue

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html