Ek sal graag bietjie meer wou hoor van hoe mens kontrakte met kliënte moet opstel en of daar sulke voorbeelde beskikbaar is om die fotograaf te beskerm. Robbie het ons ook 'n paar intresante dinge…Continue
Nico - ek kry nou nie my opmerking ge-edit nie, maar bounce ook lig van 'n muur of plafon. Oppas net vir die kleur waarvan jy dit bounce. Wit is ideaal, maar soms werk ander kleure ook
O ja. Ek wil byvoeg dievolgende :
Wanneer die paartjie apart afgeneem word voor die tyd, let op na agtergronde en kyk weer na die agtergronde. Dit spoil fotos maklik.
Ek weet nie watter lense jy het in jou arsenaal nie, maar probeer agtergronde uitblur. Langerige lense werk goed hiervoor, veral die 70-200 F2.8.
Probeer beligting van die kant af in plaas van reg van voor. Dit is altyd sagter en meer dramaties.
Wanneer in die saal : plaas jou kamera op Manual as jy gemaklik voel daarmee. Stel jou shutter op so 50-60ste van 'n sekond, aperture op F4 en jou ISO op so 400. Druk jou shutter so halfpad in en kyk waar staan jou exposure. Verstel die ISO of aperture tot jy so twee stoppe onder kry. Jou Flash compensation moet normaal wees (0). Die aperture setting verlig vir jou agtergrond en die flash vir die voorgrond. Die effek is dan 'n goed verligte paartjie met so effense donkerder agtergrond. Lyk baie nice !
'n Alternatief tot die is om jou kamera op aperture mode te plaas en dan ook so twee stoppe onder te belig met die flash op normaal.
Ja wat, hulle kan in die helder lig staan.. maak net seker dat jy nie "over expose" nie.. eerder 'n bietjie onder as oor veral met 'n troue. Jy wil die detail veral in die rok behou..
Comment Wall (13 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Nico geluk met jou verjaarsdag mag daar nog mooi jare voor le!!!
Geluk met jou verjaarsdag, Nico. Glo dit gaan 'n fantastiese nuwe lewensjaar vir jou wees!
Wanneer die paartjie apart afgeneem word voor die tyd, let op na agtergronde en kyk weer na die agtergronde. Dit spoil fotos maklik.
Ek weet nie watter lense jy het in jou arsenaal nie, maar probeer agtergronde uitblur. Langerige lense werk goed hiervoor, veral die 70-200 F2.8.
Probeer beligting van die kant af in plaas van reg van voor. Dit is altyd sagter en meer dramaties.
Wanneer in die saal : plaas jou kamera op Manual as jy gemaklik voel daarmee. Stel jou shutter op so 50-60ste van 'n sekond, aperture op F4 en jou ISO op so 400. Druk jou shutter so halfpad in en kyk waar staan jou exposure. Verstel die ISO of aperture tot jy so twee stoppe onder kry. Jou Flash compensation moet normaal wees (0). Die aperture setting verlig vir jou agtergrond en die flash vir die voorgrond. Die effek is dan 'n goed verligte paartjie met so effense donkerder agtergrond. Lyk baie nice !
'n Alternatief tot die is om jou kamera op aperture mode te plaas en dan ook so twee stoppe onder te belig met die flash op normaal.
Sterkte en laat ons weet hoe dit gaan.
Sterkte met more se afneem - die raad oor die flash is baie geldig. Hoe diep is daai softbox van jou ingepak ?
View All Comments