Paul Combrinck
  • Male
  • Theunissen
  • South Africa
Share

Paul Combrinck's Friends

  • Willie Schoombee
  • Huey Geringer
  • Arno Cilliers
  • Elma Coetsee
  • Louisa van Niekerk
  • Hans Myburg
  • jan jordaan
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
  • Renette van der Merwe
  • Magda Huisamen
  • Piet Nel
  • Amanda Coertze
  • Gene
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts

Paul Combrinck's Groups

Paul Combrinck's Discussions

Adobe Photoshop Elements 10 & Premiere Elements 10

Started this discussion. Last reply by Paul Combrinck Feb 3, 2012. 6 Replies

Dagsê, ek wonder of iemand my dalk kan help.  Ek het nie Photoshop program nie.  Ek het 'n Nikon kamera gekoop en saam met die pakket kry ek die volgende program:  "Adobe Photoshop Elements 10 en…Continue

 

Paul Combrinck's Page

Latest Activity

Dine Potgieter commented on Paul Combrinck's photo
Thumbnail

Huiswerk Windpomp

"Pragtig en goed raakgesien! Iewers, diep in my argiewe is 'n soortgelyke foto wat ek naby Uniondale geneem het."
Jun 13
Rassie van Graan liked Paul Combrinck's photo
Jun 13
Tina le Grange commented on Paul Combrinck's photo
Thumbnail

Windpomp met sy skaduwee op dam

"Welkom terug Paul; lekker om jou weer te sien. Ek hou van die rustige toneel Die  wiel se skadu teen die damwal gee ekstra bonus waar 'n mens se oog tot rus kom."
Jun 13
Elna Geringer commented on Paul Combrinck's photo
Thumbnail

Huiswerk Windpomp

"Vol punte vir die huiswerk Paul"
Jun 13
Tersia Weitsz commented on Paul Combrinck's photo
Thumbnail

Huiswerk Windpomp

"Mooi gedoen"
Jun 13
Mark commented on Paul Combrinck's photo
Thumbnail

Huiswerk Windpomp

"Mooi windpomp foto"
Jun 13
Hennie Cronjé commented on Paul Combrinck's photo
Thumbnail

Huiswerk Windpomp

"Ek dink dit is beter. Die kleure is meer versadig, maar die kontras lyk nou laer. Miskien kan jy nog iets doen: lig die heel ligte kleure. Dit kan met Levels se regter slider gedoen word deur dit 'n bietjie na binne te trek. "
Jun 13
Paul Combrinck posted photos
Jun 13
Gerrie Lambrechts commented on Paul Combrinck's photo
Thumbnail

Windpomp met sy skaduwee op dam

"Baie stil atmosfeer.  Ek hou vd skadu teen die damwal.  Goeie foto."
Jun 12
Donald Daniel Jacobs commented on Paul Combrinck's photo
Thumbnail

Windpomp met sy skaduwee op dam

"mooi foto... jou lanklaas op die blad gesien"
Jun 12
Hennie Cronjé commented on Paul Combrinck's photo
Thumbnail

Windpomp met sy skaduwee op dam

"Pragtige eenvoud met 'n goeie komposisie. Die kleure is ook baie lewensgetrou. Jy kan egter kyk hoe die foto vertoon as jy dit 'n fraksie donkerder maak, bv met die middelste slider in Levels. As jy Curves het, blok die baie ligte en baie…"
Jun 12
Josef Steyn commented on Paul Combrinck's photo
Thumbnail

Windpomp met sy skaduwee op dam

"Baie goed raakgesien Paul en 'n mooi foto gemaak."
Jun 12
Elna Geringer commented on Paul Combrinck's photo
Thumbnail

Windpomp met sy skaduwee op dam

"Paul, die hoek wat die dam en die windpomp met mekaar het, gee balans en die blaaie se skaduwee is 'n ekstra bonus. GG"
Jun 12
Mark commented on Paul Combrinck's photo
Thumbnail

Windpompe

"Die groot en klein windpomp saam het n mooi foto gemaak"
Jun 11
Hennie Cronjé commented on Paul Combrinck's photo
Thumbnail

Windpompe

"Dis pragtig met 'n mooi primêr - sekondêr. Goeie beligting ook met realistiese kleure. Mooi!"
Jun 11
Dine Potgieter commented on Paul Combrinck's photo
Thumbnail

Windpompe

"Baie goed raakgesien! Die sensorstofkolletjie bo die horison links kan maklik verwyder word."
Jun 10

Paul Combrinck's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:58am on January 13, 2017, Josef Steyn said…

Dankie Paul. Ek waardeer jou goeie wense. Hoop julle het goed reën gehad.

At 7:12pm on November 26, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Paul. Seen op jou nuwe lewensjaar en baaaaie mooi kiekies!

At 9:09pm on April 20, 2015, Hennie Cronjé said…

Baie dankie, Paul - groot waardering!

At 9:34am on November 26, 2014, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Paul;  mag dit 'n heerlike bederf-dag wees en ook baie foto-geleenthede in jou nuwe lewensjaar.  

At 1:19pm on November 14, 2013, Tina le Grange said…

Paul, ja dit is 'n baie mooi omgewing.  Ek en Gerrie het op Worcester grootgeword.  Ek is baie lief vir die Boland.

At 5:21pm on July 28, 2013, Josef Steyn said…

Dankie Paul!!

At 6:02pm on November 26, 2011, Rudi Kleynhans said…

Geluk met jou verjaarsdag, Paul!  Wense vir 'n mooi jaar.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html