Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started this discussion. Last reply by Phillip Olivier Dec 21, 2012. 4 Replies 0 Likes
Hallo almalEk trou oor 'n paar maande en my verloofde wil baie graag 'n "photobooth" by die onthaal he waar die gaste fotos kan neem terwyl ons besig is met die formele fotos van ons. En my vriende…Continue
Started Sep 6, 2012 0 Replies 0 Likes
HalloEk is opsoek na 'n tweede handse ligmeter om te koop, ek is nie baie kieskeurig oor model of vervaardiger nie, soek net een wat my sak gaan pas.DankiePhillipContinue
Started this discussion. Last reply by Charles Whitehead Dec 1, 2011. 3 Replies 0 Likes
Hallo Almal Wil net bietjie raad kry wat skerm kalibreeders soos bv die colour spyder reeks betref. Ek sal graag wil weet watter kalibreeder beveel jullle aan, veral as jy soos ek met 'n begroting…Continue
Started this discussion. Last reply by Phillip Olivier Sep 19, 2011. 6 Replies 1 Like
Ek wil binnekort vir my Photoshop aanskaf d.m.v. learningcurve.co.za ek is darm nog n student en kwalifiseer vir die studente weergawes. Ek weet egter nie of ek Photoshop CS5 extended met Lightroom 3…Continue
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
Comment Wall (1 comment)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Het jy al reg gekom met 'n ligmeter? Het vir jou een.
Willem Blignaut