Pieter Steyn
  • Male
  • Port Elizabetb South Africa
  • South Africa
Share

Pieter Steyn's Friends

  • Pine
  • Bruwer Burger
  • Anita du Toit
  • Alta Breytenbach
  • Celeste Gouws
  • Lieda Strumpher
  • Reynhardt
  • Sydney Jaques Armoed
  • Mariette van Eeden
  • Jackie
  • Ilze Groom
  • robert gerber
  • Hannelie
  • Carina
  • Nic Samwell

Pieter Steyn's Discussions

Fotoskool probleem

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Jul 31. 1 Reply

Ek ondervind die probleem by fotoskool. Hoop dit werk.Continue

Tema 21 Aug. tot 31 Aug - Bokeh

Started this discussion. Last reply by Lynne Rapson Aug 31, 2019. 4 Replies

Kom ons probeer op die agtergrond ook konsentreer, as die tema nie geval laat kom met voorstel asb.Bokeh is defined as “the effect of a soft out-of-focus background that you get when shooting a…Continue

TEMA 1 AUG. TOT 15 AUG.

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Aug 3, 2019. 2 Replies

Goeie naand  - in Anita se afwesigheid is daar gevra dat die volgende op te sit.TEKSTUUR -  Geniet dit.PieterContinue

TEMA - 17 TOT 31 MEI

Started this discussion. Last reply by Tersia Weitsz May 17, 2019. 2 Replies

Anita kuier so bietjie en het gevra dat ek die volgende tema moet opsit.Soos van bo gesien - enige iets wat van bo-af geneem is.Geniet dit en sien uit met wat gaan volg.Continue

 

Pieter Steyn's Page

Latest Activity

Johan Ayres commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Skilpad (0559 a)

"Iets anders as die gewone. Dit maak hierdie foto 'n treffer."
13 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Skilpad (0559 a)

"Mooi gekamoefleer, goed geneem en mooi gefokus."
19 hours ago
Elna Geringer commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Skilpad (0559 a)

"Met sy modder jassie smelt hy nogal baie mooi saam met die omgewing. Oulik Pieter"
21 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Sekretarisvoël profiel (3899 a)

"Puik Pieter met al die detail op die vere."
22 hours ago
Braam Gouws commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Skilpad (0559 a)

"Baie mooi foto. Dink die skilpad het die groenigheid wat voor hom is, in die oog "
yesterday
Pieter Steyn posted a photo

Skilpad (0559 a)

Baie dankie vir die kyk en kommentaar op my foto, ek waardeer dit.Lyk of die skilpad ook 'n modderbad gevat het.Shooting Mode Manual ExposureShutter Speed 1/1000Aperture Value 8.0Metering Mode Evaluative MeteringISO Speed 400Focal Length 275.0mm
yesterday
Vida van Schalkwyk liked Pieter Steyn's photo
yesterday
Johan Ayres commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Sekretarisvoël profiel (3899 a)

"Skitterende foto, kleurvol, superskerp met goeie eenvoud en perfekte agtergrond."
yesterday
Tina le Grange commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Sekretarisvoël profiel (3899 a)

"Verseker 'n wenner Pieter; uitstekende kontras, helder kleur, blink oog en goeie agtergrond. Veels geluk."
yesterday
Josef Steyn commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Sekretarisvoël profiel (3899 a)

"Briljant skerp Pieter. Die detail wat jy wys is absoluut verstommend."
Friday
Hennie Cronjé commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Sekretarisvoël profiel (3899 a)

"Dis min dat ons 'n sekretarisvoël in soveel detail sien. Dis pragtig! Die lig val baie mooi op hom en die agtergrond is mooi donker. Dit laat die beeld sterk uitstaan. Ook mooi kleure met skerp fokus. Mooi!"
Friday
Pieter Steyn posted photos
Friday
Henriette Vermeulen liked Pieter Steyn's photo
Thursday
Henriette Vermeulen commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Paraat (9191 a)

"baie mooi foto met mooi detail. Hy lyk so of hy enige oomblik kan begin loop"
Thursday
Johan Ayres commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Paraat (9191 a)

"Kostelik, superskerp met 'n baie mooi agtergrond. "
Thursday
Tina le Grange commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Paraat (9191 a)

"Pieter ek stem saam met ons ander lede se goeie kommmentaar. Ek stem saam met jou dat die portret-formaat perfek is. Weer eens baie dankie vir jou kamera-verstellings wat my altyd help."
Thursday

Pieter Steyn's Photos

  • Add Photos
  • View All

Pieter Steyn's Blog

lemse te koop

Posted on January 10, 2015 at 6:48pm 1 Comment

Goeie dag

Weet van iemand wat canon 18-55 kit lens en sigma 70-300mm makro lense vir verkoop. Indien belangstel laat weer my en ek sal julle bymekaar uitbring.

Groetnis

Dink aan Piet in die tyd

Posted on June 22, 2014 at 12:09pm 17 Comments

Net so vinnige boodskap om mee te deel dat Piet se skoonseun gisteraand by, Piet se woning, oorlede is as gevolg van hartaanval. Die skoonseun het die 20ste van Dubai af gekom sy jaarlikse vakansie.

Piet ons dink aan julle in die tyd - altyd in ons geedagtis - sterkte daar mater. Dra simaptie oor aan dogter vrou en gesin.

Verwydering van "Purple Fringing" op foto's

Posted on October 20, 2013 at 8:25am 8 Comments

Goeie more

Na aanleiding van 'n gesukkel om die pers streep bokant 'n foto uit te haal het ek die wyse raad ontang wat ek graag met julle deel. Die oorsaak daarvan en hoe om dit te verwyder kan gevind word by http://www.shutterstock.com.

Continue

Wat beteken fotoskool vir my

Posted on August 25, 2013 at 10:10am 11 Comments

Ek sit so en dink wat beteken fotoskool vir my? Wat is dit wat my so aan die gang hou hier? hoekom is dit die eerste en laaste plek wat ek besoek as ek voor my rekenaar gaan sit?

Die oplaai van foto's die kommentaar en die raad wat ontvang word om die foto's te verbeter, ja dit is in die eerste plek hoekom fotoskool daar is. Ek is seker daar is ander webwerwe wat dieselfde aanbied, so daar moet iets anders wees, wat my terugbring na fotoskool toe.

Die MENSE dit is wat fotoskool…

Continue

Comment Wall (54 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 12:23am on June 4, 2019, Anita du Toit said…

Ons dink aan jou en jou familie met die heengaan van jul 96 jarige vader wat oorlede is in Bloemfontein. Sterkte in die hartseer tydperk en veilig ry Pieter

At 6:22pm on September 18, 2018, Riaan said…

hey Pieter, lekker om van jou te hoor en magtie jou foto's van voëls bereik darem nou 'n standaard wat moeilik geklop gaan word. die reier met sy "soletjie" is net so indrukwekkend. jy's in die kol met jou waarneming oor die reaksie van die vis. hy probeer soos baie ander diere sy profiel so verander dat hy of groter lyk en/of minder maklik verorber kan word. ek lewer nou nie altyd kommentaar op jou pragtige foto's nie maar ek sien hulle raak wanneer ek kans kry vir FS (dis deesdae maar min). hou so aan dis heerlike kyk genot. groetnis tot weerom

At 6:32am on November 3, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Baie dankie vir gelukwensing, ek waardeer baie.

At 9:18pm on February 4, 2017, Tina le Grange said…

My foto van vandag Pieter, 4/2, 

Pieter, dankie vir jou nota; die onderste foto met die bamboes is die oorspronklike foto. By die boonste foto het ek die bamboes uitgehaal.

"Pieter, ek sien nou jy het ook verwys na die stuk bamboes/skaduwee waarvan Donald praat. Dankie dat julle so oplettend is. Ek sal dit ook uithaal."  Ek was só 'blond' dat ek nie mooi verstaan het nie.

At 8:57am on January 13, 2017, Josef Steyn said…

Dankie Pieter, en veral vir die gesondheidswense. Dit word al hoe belangriker.

At 11:06am on July 25, 2016, Rassie van Graan said…

Dankie Pieter - ek geniet en leer baie van jou foto's en tegniek - seën vir jou! Rassie.

At 7:37pm on May 15, 2016, Riaan said…

hey Pieter baie dankie vir my verjaarsdagwense. het 'n feesdag gehad heeldag alleen in die veld op my maag en knieë. leke week vijou

At 10:10am on April 25, 2016, Derick Oosthuizen said…

Baie dankie vir die goeie verjaarsdagwense Pieter! Ek waardeer.

At 8:27pm on April 22, 2016, Tina le Grange said…

My perd-foto:  Baie dankie Pieter;  ek stem saam dat Out of Bounds 'n lekker kreatiewe projek kan wees maar ek verkies ook die oorspronklike. 

Josef dankie ook vir jou kyk en kommentaar.

At 7:41pm on April 18, 2016, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kommentaar op die Mahems Pieter. As jy fokus op 'n objek wat ver van jou af is word die velddiepte vir 'n gegewe lensopening dieper as wat dit is as die objek naby is. Omdat die Mahems ver weg was, was f2,8 se velddiepte heeltemal diep genoeg om al drie in fokus te kry. 'n Verdere gelukkie was dat hulle omtrent al drie op dieselfde afstand van my af was.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html