Pine
  • Male
  • Secunda
  • South Africa
Share

Pine's Friends

  • Steve van Rooyen
  • Gawie van der Westhuizen
  • Johan Viljoen
  • Koos de Wet
  • Mark
  • Ella Fourie
  • Adriaan Loots
  • Willie Schoombee
  • Huey Geringer
  • Magda vd Merwe
  • Neville Hein
  • JJ
  • Elna Geringer
  • Hans Myburg
  • jan jordaan
 

Pine's Page

Latest Activity

Elna Geringer commented on Pine's photo
Thumbnail

Mot

"Puik gedoen Pine"
Jan 4
Gerrie Lambrechts commented on Pine's photo
Thumbnail

Mot

"Mooi skerp op die gesiggie Pine."
Jan 4
Ferdinand van der Merwe commented on Pine's photo
Thumbnail

Mot

"Pine dit lyk soos n nuwe Amerikaanse spioenasie vliegtuig Jy moet maar versigtig wees mens weet nooit kyk al die antennas Goed gesien "
Jan 4
Hennie Cronjé commented on Pine's photo
Thumbnail

Mot

"Seker 'n mot - baie interessant. Ook baie goed gefotografeer maar jy kan oorweeg om die agtergrond swart te maak."
Jan 4
Johan Ayres commented on Pine's photo
Thumbnail

Mot

"Pragtige skerp foto van ou snorre se gesig. Jy moes taamlik naby die ou gewees het om ten spyte van F/16 nog steeds die blur na die agterkant toe te kry. (Die verstellings op my Springspinnekop: F/13, 1/200 sek, ISO 250, Flash)"
Jan 3
Pine commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_6587

"Baie mooi foto, veral op volblad Hans. Voorspoed vir die nuwe jaar"
Jan 3
Pine commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Kolgans met 'n babbelas

"Uitstekende skerp foto Huey! Voorspoed vir die nuwe jaar"
Jan 3
Pine commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Dooie Mopaniebome

"Baie mooi weergawe van hoe dit werklik lyk tydens die baie droe jare. Voorspoed vir die nuwe jaar Elna"
Jan 3
Pine liked Vida van Schalkwyk's photo
Jan 3
Pine liked Ingrid Louw's photo
Jan 3
Pine commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Kleurvol

"Baie besonders en pragtige kleure Hennie!"
Jan 3
Pine commented on Herman's photo
Thumbnail

Een se dood...

"Pragtige foto met puik aksie Herman!"
Jan 3
Pine commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A1875

"Uitstekende foto met pragtige vlerk aksie Jan!"
Jan 3
Pine liked Elaine van der Toorn's photo
Jan 3
Pine commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Vetplant

"Voorspoedige nuwe jaar. Baie mooi foto Gerrie, Hennie het reeds alles aangespreek om te verbeter."
Jan 3
Pine commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Springspinnekop

"Sjoe, Uitstekende foto Johan!! Sal graag wil weet wat die lens opening was."
Jan 3

Pine's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (11 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:25pm on April 7, 2020, Johan de Beer said…

Baie dankie Pine vir jou inligting ek waardeer dit!

At 8:12am on January 2, 2020, Herman said…

Pine,

Watter ringflash gebruik jy?

Herman

At 2:48pm on October 20, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met verjaardag Pine, mag dit geseënde jaar wees met puik fotos!

Ek lees ook van hartseer in die familie, sterkte met die reëlings en mag julle Troos ontvang!

At 9:18pm on October 19, 2019, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Pine. Mag die nuwe jaar net die beste vir jou inhou met nog baie fotografie geleenthede.

At 3:23pm on May 1, 2019, Adriaan Loots said…

Jammer ek reageer nou eers Pine was bietjie stadig uit die blokke !

At 7:04am on April 11, 2019, Heleen Moulder said…
Ja ons is ook bosveld mense. Dankie vir jou positiewe hulp aan my.
At 5:02pm on April 10, 2019, Mark said…

Middag Pine

Ek het bietjie deur al jou fotos gesit en kyk. Pragtige memories wat jy vasgevang het.......ek kan sien jy het het ook dieselfde liefde as ek. Diere en die bosveld. Foto neem het maar vir my gekom omdat ek alles weer wil beleef wanneer ek nie meer daar is nie. 

Kgalagadi, Kruger wildtuin en Namibie is ons gunsteling plekke. 

At 8:06am on April 5, 2019, Josef Steyn said…

Dankie Pine. Ek hoop ons kan mekaar eendag in die oë kyk.

At 7:07am on April 5, 2019, Willie Schoombee said…

Môre Pine, welkom in my vriendekring, jou fotogrfie is vir my altyd lekker om na te kyk, ook lekker om met vriende te deel wat oor ons paaie kom om te fotografeer. Jy moet ñ wonderlike dag hê!  Groete Willie.

At 11:01pm on April 3, 2019, Heleen Moulder said…
Baie dankie Pine. Dis moeilik ja veral as mens voëls wil afneem.
 
 
 

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html