Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Baie dankie Pine vir jou inligting ek waardeer dit!
Pine,
Watter ringflash gebruik jy?
Herman
Baie geluk met verjaardag Pine, mag dit geseënde jaar wees met puik fotos!
Ek lees ook van hartseer in die familie, sterkte met die reëlings en mag julle Troos ontvang!
Baie geluk met jou verjaardag, Pine. Mag die nuwe jaar net die beste vir jou inhou met nog baie fotografie geleenthede.
Jammer ek reageer nou eers Pine was bietjie stadig uit die blokke !
Middag Pine
Ek het bietjie deur al jou fotos gesit en kyk. Pragtige memories wat jy vasgevang het.......ek kan sien jy het het ook dieselfde liefde as ek. Diere en die bosveld. Foto neem het maar vir my gekom omdat ek alles weer wil beleef wanneer ek nie meer daar is nie.
Kgalagadi, Kruger wildtuin en Namibie is ons gunsteling plekke.
Dankie Pine. Ek hoop ons kan mekaar eendag in die oë kyk.
Môre Pine, welkom in my vriendekring, jou fotogrfie is vir my altyd lekker om na te kyk, ook lekker om met vriende te deel wat oor ons paaie kom om te fotografeer. Jy moet ñ wonderlike dag hê! Groete Willie.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by