Rassie van Graan
  • Male
  • Astonbaai
  • South Africa
Share

Rassie van Graan's Friends

  • Pine
  • Reynhardt
  • Dirk Koekemoer
  • Willie Schoombee
  • Karen Kemp
  • Elna Geringer
  • Riaan
  • Dine Potgieter
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
  • Renette van der Merwe
  • Doretha Kock
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Anita du Toit
  • Mara

Rassie van Graan's Discussions

F met die rooi + merkie by kommentaar?

Started this discussion. Last reply by Piet Nel Sep 21, 2014. 3 Replies

Verskoon dat dit miskien soos bo genoem, 'n dom vraag is - wat beteken die F en die rooi plusmerkie by sommige fotoskolers se foto's wanneer kommentaar gelewer word?  Dankie byvoorbaat vir die…Continue

F met die rooi + merkie by kommentaar?

Started this discussion. Last reply by Rassie van Graan Sep 17, 2014. 5 Replies

Verskoon dat dit miskien soos bo genoem, 'n dom vraag is - wat beteken die F en die rooi plusmerkie by sommige fotoskolers se foto's wanneer kommentaar gelewer word?  Dankie byvoorbaat vir die…Continue

 

Rassie van Graan's Page

Latest Activity

Rassie van Graan commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Waar daar 'n rokie trek, brand daar 'n vuurtjie

"So 'n vuurtjie is vir my 'n Bosveld TV!  Dit is tog te lekker om net daarna te sit en kyk en kyk!  Mooi!"
Nov 18
Rassie van Graan commented on Johan Ayres's photo
Nov 18
Rassie van Graan commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Heritage Hill 6

"Stem saam met Josef Hennie!"
Nov 18
Rassie van Graan commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

'n Motorfietsontploffing

"Puik Josef!  Puik!"
Nov 18
Rassie van Graan commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Klein maar vasberade

"Ai, hy is seker so in sy noppies!  Mooi foto Josef!"
Nov 17
Rassie van Graan commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Perdeby 22 Junie 2020 om 13:47

"Tina, puik verby!!"
Nov 17
Rassie van Graan commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Klein Byvreter

"Magda - PRAGTIG gedoen!  Klop jouself op jou skouer!"
Nov 17
Rassie van Graan commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

The Agony and the Ecstasy

"Pragtig en baie lekker! Moet net nie 'n klip lostrap nie!"
Nov 15
Rassie van Graan commented on Igno van Niekerk's blog post Oplaai van foto's
"Dagsê Igno - Help asb! Indien ek FS alle foto's oopmaak, verskyn die fotos's vertikaal op die skerm en ek kan nie foto's oplaai nie! Baie dankie en groot waardering vir die voorreg om 'n fotoskoler te kan wees! Seën…"
Nov 14
Rassie van Graan commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

'n Flinke stapper

"Goed gedoen Josef, ek dink jy het in jou doel geslaag!"
Nov 11
Rassie van Graan liked Hannes Claassens's photo
Nov 11
Rassie van Graan commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Fluweel spinnekop

"2x4x4-aandrywing! Mooi foto en goeie raad van Josef!"
Nov 10
Rassie van Graan commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Varing blaar

"Uitstaande foto Hannes!"
Nov 10
Rassie van Graan commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

varkore ...!

"Baie mooi Vida! Die verskillende kleure en die wit van die kelke is iets besonders!"
Nov 10
Rassie van Graan liked Neville Hein's photo
Nov 10
Rassie van Graan commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

McCormick-Deering

"My Oupa het so-een gehad en om die slinger te draai was nogal 'n proses!  Dankie vir die mooi foto!"
Nov 8

Rassie van Graan's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (17 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:25pm on July 25, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met verjaardag Rassie, mag dit geseënde nuwe lewensjaar wees.

Lekker fotos neem!

At 6:17pm on July 22, 2019, Josef Steyn said…

Rassie, jou boek is op pad. Behoort iewers in hierdie week by jou huis afgelewer te word. Laat weet asb. as dit afgelewer is of as daar 'n probleem is.

At 8:21am on July 20, 2019, Josef Steyn said…

Rassie, ek kan jou boek stuur maar benodig jou tel. nommer. E-pos my asb. Josef

At 1:45pm on November 28, 2018, Josef Steyn said…

Middag Rassie, Ek is amper klaar met 'n boek oor komposisie en wil graag vra of jy toestemming sal verleen dat ek van jou foto's daarin kan gebruik. Ek sal toestemming grootliks waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com

Groete, Josef

At 1:48pm on July 25, 2018, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag die nuwe lewensjaar vol vreuge en baie foto's wees.  Geniet jou dag.

At 10:22am on March 21, 2018, Josef Steyn said…

Hallo Rassie. Dankie vir jou kommentaar op my foto. Fungi is 'n onuitputlike bron van fotografie-onderwerpe. Daar is 'n hele paar boeke oor fungi beskikbaar maar ek het nie inligting daaroor nie. Ek gaan vir 'n vriendin van my skryf wat baie groot kennis het oor fungi en kyk wat sy aanbeveel. Dit is ook noemenswaardig dat daar 'n skatting is dat nog net ongeveer 5% van die fungi wat in die wêreld voorkom beskryf is. Fungi is 'n ongelooflik-groot familie.

At 11:47am on April 11, 2017, Tina le Grange said…

My Dürnstein-foto:  Rassie welkom terug in ons FS-klas en dankie vir jou kommentaar.

At 8:31pm on July 25, 2016, Anita du Toit said…

My wereld Rassie.. amper vergeet ons van jou verjaarsdag!!!!!!!!!!!! Wat 'n skande! Hoop jy het 'n heerlike dag gehad en dat jou nuwe lewensjaar sonder hikplekke gaan verloop (sal dit nie 'n seen wees nie ne!)

At 10:31am on May 2, 2016, Magda vd Merwe said…

Hi Rassie, nee ek het nie skoene gekoop nie. Ja nee die adverteerders weet hoe om n mens te vang, want soos hulle sê jy eet en koop met die oë.

Aag shame jou skoonma het seker toe baie sleg gevoel, het nou gesmile vir jou storie.

Groete Magda.

At 1:15pm on March 28, 2016, Gerrie Lambrechts said…

Ai Rassie ek het vir jou model by my foto gesit, shame al wat daar gewees het.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html