Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started Aug 29, 2013 0 Replies 0 Likes
Vra maar net.......Ek het ingeskryf vir die Fotostorie kompetisie maar sien nog nie my storie nie. Wanneer word die wenner bepaal.Continue
Started this discussion. Last reply by Liz Sep 6, 2013. 2 Replies 0 Likes
Ek wil net graag weet wanneer kondig hulle die wenner aan van die storie en ek sien nie my foto van Temafoto: konsternasie stasie nieVra maar netContinue
Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn Aug 25, 2013. 1 Reply 0 Likes
Hi almal ek wil net sê die zebras is met 'n Bushnell infrarooi kamera geneem jy monteer die kamera aan die boom en gaan huis toe sodra die wild kom om te vreet neem die kamera hulle outomaties af…Continue
Started Aug 2, 2013 0 Replies 0 Likes
Baie dankie vir die kommentaar.Hennie as ek mag byvoeg die 3 foto,s wat ek opgesit het vertel die storie. Foto nr 1 sê vir jou die vissermanne het die vis uitgetrek.foto nr 2 vertel die storie waar…Continue
Posted on October 20, 2015 at 8:52am 2 Comments 0 Likes
Ek wil net graag weet of daar nog mense is wat sukkel om fotos oop te maak van gister af sukkel ek die fotos maak net halfpad oop . Laat weet asb
ContinuePosted on February 16, 2015 at 10:45am 0 Comments 0 Likes
Hallo almal Vir die wat almal in Jeffreybaai se omgewing woon ek gaan vir so 2 weke Jeffrey's toe en sal julle graag wil ontmoet. Ek weet ek is nie baie op Fotoskool nie,maar sal julle nogtans wil ontmoet .Inbox my asb voor die 24 ste Feb
Baie dankie
Posted on July 31, 2014 at 2:17pm 1 Comment 2 Likes
“A group of artists are invited for dinner by a famous chef.
In greeting the photographer, the chef comments:
I love your photos, they’re wonderful, you must have a very expensive camera.The photographer doesn’t reply and walks into the dining room.
After dinner the photographer approaches the chef and says:
Dinner was sensational, very exquisite flavors, a true work of art,
you must have a very sophisticated stove.”
Ek…
Posted on May 25, 2014 at 7:26pm 0 Comments 0 Likes
Ek en 'n paar FS sal graag wil weet hoe werk die Photo Editor van FS. Ons het dit probeer gebruik maar kan ongelukkig niks uitmaak wat om te doen nie.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
Comment Wall (24 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
hallo Renette, dankie vir jou kommentaar op die slakfoto. ek koop twee mengsels vir die wilde voëls by Agrico en hulle noem dit Tuinmengsel en Wildevoëltjie mengsel. ek vind die slakke ammusant wanneer hulle kom vreet want hulle oorvreet so dat hulle letterlik byna rond word en dan lê hulle sommer so in die saad tot hulle weer kans sien om te gaan inkruip vir die dag. dis net soos wanneer ons self te veel eet en jy nie kans sien vir beweeg of enige aktitwiteit
groetnis
Riaan
Hello Reinette Baie baie geluk met jou verjaarsdag hoop dit is 'n lekker bederf dag mag daar nog vele meer wees
Hallo Renette. As jy na ons webwerf: http://bitly.com/17ecITw gaan sal jy 'n skakel kry na "brokkies uit die boek" of "Snippets from the book." Daar sal jy die inhoudsopgawe kry en ook kort stukkies uit die boek. Ek het nerens 'n plek waar die hele boek beskikbaar is nie. Skryf gerus direk vir my by superfoto7@gmail.com of bel my by 045 962 1026 of 082 820 1883. Ek sal graag soveel inligting as moontlik verskaf. Lekker aand vir jou.
Hi Renette wat het van jou geword? Gaan dit goed? mis jou by fotoskool.
Renette, dankie vir boodskap, dierbaar van jou!
Hey Renette sal jy asb vir my jou verjaarsdatum stuur
Skies jong ekt jou nie geantwoord ivm kostes vir die foon (gryshare nou al meer as geheue). Ek weti wat dit ekstra sou kos op 'n goedkoper kontrak maar vir my "Business Chat" is dit so R500+ maandeliks.
Jip ek neem al my foto's met die selfoon, Nokia Lumia met 41MP Processor. Hierdie een het ek ekstra zoom gedoen vir detail op die swam se kop gedeelte, so als daar rondom is weer uit fokus. Op normale nabyskoot en crop sou als mooi fokus gehad het. Die kop is so tussen 4 en 5mm diameter
Renette: ek het per ongeluk die kommentaar uitgevee, dit was glad nie so bedoel nie. My rekenaar (neukenaar!) het in 'n ekstra-slow-mode ingegaan, en toe gee ek te veel opdragte. Toe neukenaar uiteindelik bykom, het ek sommer my eie boodskap en die ander kommentaar uitgevee.
Hi Renette, dankie vir jou raad oor my diepte foto, die foto lyk tonne beter
View All Comments