Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
121 members
Join Fotoskool
Dankie Ria, ek waarder jou gelukwensing.
Hallo Ria, dit is lekker om weer jou gesiggie te sien; welkom!
Baie baie geluk met die dag mag Jesus jou seen en elke daggie vorentoe. Groete.. Liz
Veels geluk met jou verjaarsdag, geniet jou dag. Ons wag vir jou foto's.
Baie geluk Ria, 'n wonderlike nuwe lewensjaar is my wens vir jou!!
Baie geluk met jou verjaarsdag. Mooi jaar voorentoe vir jou
Baie geluk met jou verjaarsdag, Ria!!! Mag dit 'n wonderlike jaar wees en mag jy sommer nog honderde puik foto's neem!!!
Veels geluk met jou verjaarsdag Ria, hoop jy word lekker bederf. Mooi jaar wat voorlê met goeie gesondheid wens ek jou toe, en dat baie foto's gaan kom. Ons het jou lanklaas gesien.
Welcome toFotoskool
Sign Upor Sign In
Or sign in with:
© 2021 Created by Igno van Niekerk. Powered by
Badges | Report an Issue | Terms of Service
Please check your browser settings or contact your system administrator.
Comment Wall (8 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!