Riaan
  • Male
  • Weskaap
  • South Africa
Share

Riaan's Friends

  • Elaine de Bruin
  • Marius Els
  • Alida du Toit
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous
  • lizette ludeke coetzer
  • Elma Coetsee
  • JJ
  • Elna Geringer
  • Sharron Penny
  • Leroi Harm Brewis
  • Louisa van Niekerk
  • Hans Myburg
  • Christelle
  • Marenschia Goosen

Riaan's Discussions

Gifjan

Started Aug 19, 2013 0 Replies

Hallo Hennie, ek reageer net gou op jou opmerking oor die gifjanne en duisendpootfoto wat ek geplaas het. Ek't iewers gelees dat die mooie Afrikaans vir Assassin Bugs(ken jy hulle?) blykbaar Gifjan…Continue

 

Riaan's Page

Latest Activity

Riaan commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Bloekom kerkhof

"dis sommer 'n briljante titel en die komposisie deksels goed. jy het baie goed gedoen met iets alledaags waarby baie van ons verby sou ry en my aangespoor om weer meer oop oë te wees"
Oct 13
Riaan commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Whe, ek het ook 'n tong

"Willie jou foto laat my hart sommer baie vinniger klop, dis 'n reptiel, Water likkewaan, en die kwaliteit topgehalte. jinne dis werklik heerlik om hierna te kyk en te sien dat dit in beweging gedoen is en daardie tong is 'n reuse bonus"
Oct 13
Riaan commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Geel Klosse Blomme

"jip dis dikwels 'n dilemma om te besluit watter kry fokus en watter nie. dis egter baie mooi skerp en kleurvol waar dit tel. dit laat my onwillekeurig dink aan dames met hulle spog uitrustings by 'n Durban July perderen. as die kontraste…"
Oct 13
Riaan commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Rooivalkie met kleintjie

"skitterende ahhh familiefoto Doretha. dis maak my hart sommer lekker warm om al die detail te sien en ook hoe rustig die voëls is. Hans is in die kol met sy identifikasie"
Oct 13
Riaan commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Mtamvuma Gedierte

"dis nou 'n wow foto van een van die Klip koggelmannetjies Huey en dit lyk soos 'n mannetjie, hulle's meesal meer kleurvol as die wyfies wat nog valer en beter gekamoefleer is as die mannetjies. skitterende voorbeeld van…"
Oct 13
Tina le Grange commented on Riaan's photo
Thumbnail

Vreemde Slakskulpie

"Riaan, wat 'n besondere foto - uitstekende kontras, komposisie en skerp fokus. Veels geluk!"
Oct 8
Riaan commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Sonder maskers......; 1/5/2020 om 15:12

"hehehe sonder maskers sê jy Tina, eerder sonder pretensies. jy't 'n baie tere en intieme oomblik hier vasgelê met hierdie gekafoefel tipies net na en/of voor paring. hierdie gedrag ook baie kenmerkend by duiwe. tsv die…"
Oct 7
Riaan commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Groot meneer

"ek lief hierdie wildfoto's van jou Hennie met elke foto sy eie karakter. hierdie een soos die ander baie mooi skerp en duidelik tsv die swak lig kwaliteit. wys nog asb"
Oct 7
Riaan commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Blomme 2020

"pragtig Heleen en die makro word gekomplimenteer deur die 3 "Monkey Beetles" wat net so mooi skerp is en hulle naam gestand doen deur soos wafferse ape in die stuifmeeldrade rond te klouter. jip as mens moeite doen soos jy, en baie van ons…"
Oct 7
Donald Daniel Jacobs commented on Riaan's photo
Thumbnail

Vreemde Slakskulpie

"nog nooit gesien nie.... mooi foto"
Oct 7
Johan de Beer commented on Riaan's photo
Thumbnail

Vreemde Slakskulpie

"Pragtige foto"
Oct 7
Josef Steyn commented on Riaan's photo
Thumbnail

Vreemde Slakskulpie

"'n Pragtige voorbeeld van Die Goue Spiraal. Pragtige foto. Skerp, natuurlike kleur en pragtige tekstuur."
Oct 6
Hennie Cronjé commented on Riaan's photo
Thumbnail

Vreemde Slakskulpie

"Die onderste foto het nie uitgekom nie, maar die foto hierbo is pragtig. Só kunstig en delikaat. Mens verwonder jou.  Die fyn detail kom mopoi uit en is iets besonders. Baie mooi!"
Oct 6
Riaan commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_2469

"Dis nou sommer 'n wow een Hans want as hulle nie op 'n agtergrond soos hierdie is sien mens hulle bitter moeilik raak. kleure kontrasteer mooi om sy unieke bou te wys"
Oct 6
Riaan posted a photo

Vreemde Slakskulpie

Ek het die kleur donkerder gemaak vir meer detail. Onder is foto van grootte
Oct 6
Riaan commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Eseltjiesrus Mc Gregor Dit is ’n Egiptiese donkie en is blind.

"mens kan mos nie anders as om hierdie gevreetjie te bewonder nie. ek was net 1x op Eseltjiesrus en ek's nie van voorneme om weer daar uit te kom. ek kry die bloedjies te jammer want almal sit met hierdie jammer gevreetjies en omdat hulle…"
Oct 4

Riaan's Photos

  • Add Photos
  • View All

Riaan's Blog

WYN RAFFLE

Posted on June 4, 2016 at 2:45pm 10 Comments

Hallo weer Fotoskolers, goeie nuus is dat Igno vanoggend sy "blessing" gegee het vir hierdie inisiatief en dit gaan as volg werk:

1. Alle Fotoskolers en hulle gades kan deelneem

2. Die saak is vir Engela wat soveel van haarself en haar tyd en eie middele inspan om "Uncle" (en sy kat)se lewe so aangenaam as moontlik te maak. Die prerogatief is ook hare om met die fondse te handel soos sy goed dink.

3. Dit waarvoor deelnemers gaan meeding is 'n 1.5l, 1987 La Cotte Port…

Continue

Kommentaar op my foto's

Posted on August 21, 2013 at 4:07pm 2 Comments

Heng ek was skepties om 'n inkommer te wees, soos die klein plattelandse klieks sê, toe Rudolph my vra hoekom ek nie aansluit by Fotoskool nie. Ek't so 'n jaar terug dieselfde uitnodiging gekry na 'n klub hier in die Weskaap ook deur 'n dierbare vriend van my. Omdat ek die nare sonde het om soms nie katvoet genoeg met my woorde, vrae uit onkunde en kommentaar om te gaan het ek my vasgeloop in baie ongevraagde, lelike kritiek wat my regtig 'n aap laat voel het en het ek nie vrymoedigheid…

Continue

Comment Wall (100 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 7:34pm on May 13, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk Riaan, mag dit 'n mooi jaar wees!

At 9:04pm on June 7, 2018, JJ said…

Riaan, ek het gemail. Ek is jjcalitz@yahoo.co.uk  so kyk maar in jou spam.

Groete

JJ

At 7:07pm on May 24, 2018, Josef Steyn said…

Dankie Riaan. Ek het al 'n bietjie gelees oor die SR71 en dit is 'n formidibale vliegtuig al is hy nou al bietjie oud. Ek sal baie graag inligting oor die vliegtuie wat jy noem wil ontvang.

At 9:50am on May 21, 2018, Elaine de Bruin said…

Hi Riaan, baie dankie vir die info, ek is op Facebook admin by 'n group: "SA Butterflies, Bugs, Bees and other small things", so gewoonlik vra ek vir ID's daar op die groep voor ek dit post sodat ek eers 100% seker is dat ek die regte naam het. So moes dit eers gedoen het voor ek die verkeerde naam hier kom opsit.  Ek het onlangs 'n foto van 'n regte twig wilter geneem, sal dit later post.  Baie dankie vir die kompliment. Macro fotografie is maar my gunsteling, en dis lekker om dit te deel met ander mense. Jou fotos is net so pragtig!!  

At 6:37am on April 18, 2018, Vida van Schalkwyk said…

dankie vir jou inligting riaan - baie interessant!

At 10:16pm on March 16, 2018, Christa Snyman said…

Baie dankie vir die foto met die mot se vlerke, so mooi sigbaar, Riaan. Dis ongelooflik mooi! Makrofotografie is 'n groot liefde en ek verwonder my aan die detail van elke insek/blom en sien die wonder van die Skepping rondom ons.

Riaan my nooiensvan is Pretorius.  

At 6:16pm on March 16, 2018, Josef Steyn said…

Riaan, Jy sal tog eendag jou perd moet opsaal en 'n biltonge en beskuite in jou saalsak pak en die tog hiernatoe aanpak! Jy sal altyd welkom wees.

At 5:32pm on March 10, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir die addisionele inligting. Jou foto is regtig merkwaardig en hy trek onmiddelik aandag. Ek het vermoed dat dit 'n blaar kon wees maar van watter plant het ek geen idee gehad nie. Dankie ook vir jou gereelde wonderlik-mooie foto's. Jy het 'n gawe waaroor min ander mense beskik!

At 3:54pm on February 15, 2018, Willie Schoombee said…

Hallo Riaan, Jong ek sit my Inbox en dophou, maar sien nie jou skrywe deurkom nie, nou sien ek waar het jy geskryf. Dankie vir jou skrywe,ek het eendag ñ lesing bygewoon oor die kleiner gewerweldes, wat onder reptiele ressorteer, en die persoon het ook verwys na suiertjies onder die pootjies. Nou ja ek gaan nie met jou stry nie, dalk maak die haartjies suiertjies waarmee die goedjies rondklouter. Ek is bly julle het reën gekry, vertrou vir nog.! Jy moet mooi loop en groetnis uit Gauteng. Willie.

At 11:53am on February 1, 2018, Magda vd Merwe said…

Hallo Riaan.

My Sterretjie foto: n Mens is nie elke keer reg vir dit nie.

Hier was ek net gelukkig, want my kamera was op hom en ek was besige om foto's te neem. Die ander een ding is: as hulle die agter kant oplig dan gaan hy ontslae raak van dit wat nie daar moet wees nie. Leer dit maar so met die tyd.

Baie dankie vir jou mooi kommentaar.

Groete Magda.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html