Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Join Fotoskool
Riana, veels geluk met jou verjaardag.
Seënwense vir jou nuwe lewensjaar, gevul met baie vreugde en liefde.
Ek mis jou foto's.
'n Vreugdevolle verjaardag jou toegewens Riana; geseënde nuwe lewensjaar vol baie foto-geleenthede, vrede en voorspoed.
Veels geluk met jou verjaarsdag, ek hoop jy word lekker bederf en dat dit vir jou ’n geseënde dag sal wees.
Haai nee Riana, ons temafoto's hou vir 'n hele week aan van Sondag tot Sondag. Ek neem nou so baie groen af, die week is eintlik te kort!!!
'n Heerlike dag en wonderlike nuwe Lewensjaar jou toegewens Riana
Hi daar Riana! Veelsgeluk met jou verjaarsdag...mag Jesus jou bewaar en seen.
Dankie Riana. Dankie ook vir jou positiewe kommentaar. Ek waardeer dit regtig baie. Ek wens net ek het meer tyd vir my fotos. Ek glo egter dit is ons almal se probleem
Baie dankie vir die gelukwense!
Baie dankie vir die verjaarsdag wense!
Baie dankie dit was n wonderlike dag !!
View All Comments
Welcome toFotoskool
Sign Upor Sign In
Or sign in with:
© 2021 Created by Igno van Niekerk. Powered by
Badges | Report an Issue | Terms of Service
Please check your browser settings or contact your system administrator.
Comment Wall (16 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!