Rika Schoeman
  • Female
  • Vanderbijlpark
  • South Africa
Share

Rika Schoeman's Friends

  • Heleen Moulder
  • Bruwer Burger
  • Ella Fourie
  • Willie Schoombee
  • Magda vd Merwe
  • Elna Geringer
  • Dine Potgieter
  • Doretha Kock
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Tersia Weitsz
 

Rika Schoeman's Page

Latest Activity

Rika Schoeman commented on Carol van Aswegen's photo
Thumbnail

So perfekte klein blommetjie

"Baie mooi kleur en die geel stampertjie in die middel, sommer 'n "blommetjie" op sy eie. Goed gedoen Carol."
May 16
Rika Schoeman commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Sonop by Aloes

"Pragtige kleure Elna, soos die die natuur kan gee. Mooi gedoen."
May 16
Rika Schoeman left a comment for Tersia Weitsz
"Hullo Tersia Dankie dat jy my "accept" het.   Ek het nie 'n idee waar jy bly nie, maar sal graag meer wil weet oor die pienk blommetjie wat jy geplaas het, en wat jy sê, 'n maklike groeier is. Ons bly in 'n…"
May 16
Gerrie Lambrechts commented on Rika Schoeman's photo
Thumbnail

Tema - skaduwee

"Pragtig Rika, vir my is die hoed en die krulletjies en draaijies tog vroulik.  Mooi gesien en geneem."
May 16
Rika Schoeman commented on Mark's photo
Thumbnail

Rooi bly mooi

"Die Hibuskus is 'n pragtige blom en jou foto laat dan ook reg geskied daaraan! Die donker agtergrond laat die rooi baie sterk uitstaan. Welgedaan!"
May 16
Rika Schoeman commented on Neville Hein's photo
Thumbnail

Herfs kleure - 1

"Uitstekend gedoen Neville! 'n Treffer!"
May 16
Rika Schoeman commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

05.10.2016 - buffel bad

"Treffende foto met 'n goeie storie Ella. Daardie oog wat so loer deur die modder-gesig is 'n baie goeie bonus."
May 16
Rika Schoeman commented on viona's photo
Thumbnail

IMG-20200415-WA0014

"Baie mooi detail gekry op die blaar-gogga Viona. Die beligting reeds aangeraak."
May 16
Rika Schoeman commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Stappie in die Drakensberg (7)

"Dit is pragtig, veral die helder rooi. Baie mooi Hennie!"
May 16
Rika Schoeman commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Lekker groot middagete genuttig"

"Uitstekend gedoen Derick!"
May 16
Rika Schoeman commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

tema B - bisseuxtjie / jakobregop ('n n uwe babablompie uit die dooie knop)knop)

"Dit is baie mooi gedoen Vida! Die rooi is 'n treffer."
May 16
Rika Schoeman commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Oos, wes, tuis bes.

"Laat ek net behoorlik my sit kry en eers bietjie water drink, en terwyl jy nou nog 'n foto of twee neem, vertel ek meer oor myself. Ek bly in Stilbaai en daar is dit stil:), so ek het die uitdaging van die oorlogvoering geniet. Maar nou het ek…"
May 16
Rika Schoeman commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Piempiempie in wording 1

"Dit plantjie het die mooiste naam om te pas by jou baie mooi foto daarvan Tersia. Pragtig gedoen!"
May 16
Rika Schoeman commented on Pine's photo
Thumbnail

Van Zylsrus Kerk

"Baie mooi Kerk met goeie simmetrie, wat altyd 'n wenner is in fotografie. Baie mooi gedoen Pine."
May 16
Mark commented on Rika Schoeman's photo
Thumbnail

Tema - skaduwee

"Dis goeie komposisie en foto geleendheid goed raak gesien. WD!"
May 16
Rika Schoeman commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

Onweer en voëls

"Baie drama in die onweerswolke Johan en die voëls weet seker hulle moet skuiling gaan soek. Goed gedoen."
May 16

Rika Schoeman's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (11 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:00pm on May 7, 2020, Ella Fourie said…

Baie geluk Rika, mag dit baie mooi nuwe lewensjaar wees!

At 11:02pm on April 3, 2019, Heleen Moulder said…
Baie dankie vir jou hulp en kommentaar.
At 10:29am on April 3, 2019, Heleen Moulder said…

Baie dankie vir jou kommentaar, ek waardeer baie.

At 8:13pm on November 7, 2018, Dine Potgieter said…

Groot plesier - fotografie is baie subjektief - maar dit is wat dit lekker maak...

At 3:55pm on November 17, 2017, Josef Steyn said…

Rika, bel my vanaand ongeveer 19h30. Ons sal so vinniger vorder. 045 962 1026 of 082 820 1883. As dit nie vir jou moontlik is nie stuur sms met 'n tyd wat jou pas. Ek is net moremiddag nie beskikbaar nie. 

At 9:01pm on November 16, 2017, Josef Steyn said…

Rika, daar was omtrent 3cm tussen daardie drie blou blommetjies. Wat ek gedoen het was om my kamera en driepoot so op te stel dat ek al drie in die beeldsoeker (view finder) kon sien - soos hulle op die foto wys. Ek het toe drie foto's geneem sonder om die kamera of driepoot te beweeg. Vir die eerste foto het ek op die boonste blom gefokus, vir die tweede foto op die tweede blom en vir die derde foto op die derde blom. Toe het ek die drie foto's mbv die stacking program bymekaar gevoeg. Ek hoop dit maak die saak duidelik. Vra gerus weer as jy nog onseker is of as daar iets anders is wat verduideliking vereis. Jammer dat ek nie kon onthou jy het reeds die boek nie.

At 5:27pm on November 16, 2017, Josef Steyn said…

Nog iets. Ek onthou nou dat een van die sentrums van een van die blomme nie skerp genoeg was nie. Ek moes dit by 'n ander blom uit 'n ander foto gaan haal en met layers invoeg.

At 5:22pm on November 16, 2017, Josef Steyn said…

Dankie vir die navraag Rika. Die foto was eintlik maklik. Die vier blommetjies was baie naby aan dieselfde fokusvlak en omdat die toneel redelik groot was, was die kamera nie baie naby die blomme nie met die gevolg dat ek met f8 genoeg velddiepte gehad het om al vier met een foto skerp te kry. Sluiterspoed was 1/60 sek met ISO by 200. Ek het uiteraard 'n driepoot gebruik. Vir blomme en ook meeste ander foto's wat ek neem gebruik ek 'n driepoot as ek alles skerp wil kry. Jy is reg wat betref 'selective focus stacking'. Jy moet 'n driepoot gebruik en dan moet jy per hand fokus op die verskillende vlakke waar jy die fokus skerp moet wees. Dit sal by uitsondering wees dat jy met die verskillende fokuspunte van outo-fokus sal regkom.

At 10:19am on October 31, 2017, Magda vd Merwe said…

Rika almal met wie ek vriende is op fotoskool kan dit sien en lees.

Maar jy kan n e mail stuur, dan kan net ek dit lees.

Groete Magda.

At 5:10pm on August 17, 2017, Magda vd Merwe said…

Rika baie dankie vir jou komplement op my foto,

ja ons kan vir ure in n bird hide sit en oral rond loop op soek na voëltjies en dit veg baie geduld.

Jou foto's is net so pragtig.

Groete Magda.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html