Robbie
  • Male
  • Gauteng
  • South Africa
Share

Robbie's Friends

  • Elna Geringer
  • Renette van der Merwe
  • sam van vuuren
  • Bertie Johan Theron
  • belinda
  • Anita du Toit
  • Willem Blignaut
  • Frans Venter
  • Adriaan Laubscher
  • Antheny Esterhuizen
  • Johan van Zyl
  • Karin Olivier
  • Leonie Blignaut
  • ANTOINETTE MARX
  • Jannie Labuschagne
 

Robbie's Page

Latest Activity

Robbie commented on Robbie's photo
Thumbnail

Perd Portret

"Baie dankie almal vir julle positiewe kommentaar. Ek sal gerus meer van my werk hier deel."
Aug 4
Tina le Grange commented on Robbie's photo
Thumbnail

Perd Portret

"Robbie, ek het ook nog nie ontmoet nie; hoop ons gaan jou gereeld in ons klas sien. 'n Moet op volskerm;  alles werk perfek saam!!"
Aug 4
Martie Venter commented on Robbie's photo
Thumbnail

Perd Portret

"'n Pragdier wat jy skitterend vasgevang het - baie goed gedoen met die beligting vir die donker perd teen 'n donker agtergrond!"
Aug 4
Gerrie Lambrechts commented on Robbie's photo
Thumbnail

Perd Portret

"Ai ek is bly iemand se versoek het gemaak dat jy weer by ons kom inloer en ons nie vergeet het nie.  Maak weer so. Fantastiese mooi perd en foto. "
Aug 4
Josef Steyn commented on Robbie's photo
Thumbnail

Perd Portret

"Baie mooi Robbie. Ten spyte van die donker kleur van die perd en van die agtergrond het jy uitstekende kontras gekry. Baie mooi low key. Ek beny jou dier geleentheid."
Aug 4
Hennie Cronjé commented on Robbie's photo
Thumbnail

Perd Portret

"Dis 'n uitstekende en pragtige foto! Klassieke low key tegniek. Ook mooi skerp. Baie geluk hiermee - werklik baie goed uitgevoer."
Aug 4
Elna Geringer commented on Robbie's photo
Thumbnail

Perd Portret

"Jinne Robbie, jy was 5 jaar laas hier. Where were you so long?????? Hierdie foto is by puik gedoen verby. 'n Lieflike "low-key" van 'n pratige dier. BGG"
Aug 4
Igno van Niekerk commented on Robbie's photo
Thumbnail

Perd Portret

"Net jy wat dit sal regkry om die perd kalm te hou met flits en al! En om die fier en trots met die flits uit te lig."
Aug 4
Robbie posted a photo

Perd Portret

Ek moes gister 'n paar pragperde vir 'n klient afneem. Hulle het gevra vir 'n donker agtergrond. Een flits, kamera regs
Aug 3

Robbie's Blog

Fantasie Wêreld in Gauteng

Posted on August 8, 2012 at 12:35pm 11 Comments

Ek lê in die bed, oë net oop. Dis koud, ys koud. Hoor oor die radio dit sneeu in Gauteng. WAT???? As dit sneeu dan is dit tyd pm die bas uit die kooi te kry.. dis foto tyd. Ek spring toe op, deur die stort en kameragereedskap gepak.. In die kar om sneeu te gaan soek. EK hoor dat dit by Blokhuis naby Meyerton sneeu. Die kar se neus in daai rigting en daar gaan ons. Na so 30 minute is ek in die "zone". Ek sien daar, nie te ver nie, lyk die wolke maar dik. Ek haas soontoe en wraggies, daar…

Continue

'n Kort Kaapse Trippie

Posted on May 15, 2012 at 8:30pm 7 Comments

Ek moes onlangs 'n paar werkswinkels en klasse in Kaapstad aanbied. Ek vlieg gewoonlik in, doen die ding en vlieg dan uit  maar as gevolg van sekere…

Continue

Vertel jou fotos 'n storie?

Posted on February 29, 2012 at 11:30am 8 Comments

Ek kyk na baie fotos en wonder soms wat die idee van die fotograaf was toe hulle die foto geneem het. Watse storie hulle probeer vertel het. Vir die wat dit nie besef nie, elke fotograaf moet 'n storie vertel. Maak nie saak watse storie nie maar tog moet dit met die toeskouer praat. Die doel van die fotograaf is mos soos wat hulle in engels sê, "A picture says a thousand words"!

Vertel jou fotos stories? Beplan jy jou foto of is dit sommer net 'n kikkie? Dink jy aan jou eind…

Continue

Hoë Spoed Fotografie

Posted on February 13, 2012 at 2:06pm 14 Comments

Ek het al 'n paar keer fotos van ballonne wat met water gevul is afgeneem. Maar nie net sommer so nie, maar op die oomblik of net nadat hulle gebars het! Die mikpunt is om die "ontploffing" vas te vang.

Iets soos hierdie.

Ek moet maar nou erken dat dit bitter min is dat jy dit op hierdie perfekte oomblik gaan vasvang.…

Continue

Comment Wall (4 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:04pm on May 2, 2011, Karin Olivier said…
Baie dankie vir die wense. Ek raak nou bietjie oud so dink ek skip dit van nou af :-)
At 5:34pm on February 22, 2011, ANTOINETTE MARX said…
Robbie, dankie vir jou kommentaar oor my foto.  Hoe het jy die bos gedeelte donkerder gemaak.  Ek edit nie graag foto's nie, want ek het nie 'n program daarvoor nie. Gee raad asb.
At 7:35am on November 8, 2010, Nico Blignaut said…
Dankie Robbie en Charles vir die Raad ek het ongelukkig party daarvan eers vanoggend gesien. Al die fotos was goed van die opmaak tot uit die kerk en tot die familie fotos maar my vrees vir die helder lig was toe daar. Twee uur die middag met geen wolke. Fotos lyk baie beter in swart en wit met die kontras. Kort beslis nog ondervinding.

En die plekke waar ek wou afneem, was die een toe, die ander een wou die sekuriteit nie dat ons in nie en die laaste was ook maar 'n gemors so daar het ek nog iets waardevols geleer. Bespreek die plek waar jy moet afneem.

Dankie vir Raad.
At 9:39am on November 5, 2010, Nico Blignaut said…
Dankie Robbie, kan hulle maar in die helder lig staan.
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html