Kan iemand my help ek het onlangs Photo elements 13 aangekoop, as ek die burn en sharp tool gebruik wys hy nie die sirkel groote nie is daar 'n setting waar mens dit doen.
Middag Ronnie, Ek is amper klaar met 'n boek oor komposisie en wil graag vra of jy toestemming sal verleen dat ek een van jou foto's daarin kan gebruik. Ek sal toestemming grootliks waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com
Comment Wall (21 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Middag Ronnie, Ek is amper klaar met 'n boek oor komposisie en wil graag vra of jy toestemming sal verleen dat ek een van jou foto's daarin kan gebruik. Ek sal toestemming grootliks waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com
Groete,
Josef
Baie geluk Ronnie lekker kiek aan jou mooi fotos die komende jaar
Ronnie baie geluk met jou verjaarsdag.
Hey Ronnie dis al wraggies weer 'n jaar later en weer wens ek jou jou 'n heerlik geseënde jaar toe
Riaan
Baie dankie Ronnie.
Baie baie geluk met jou verjaarsdag mater, mag jy regtig die Heer se seën ervaar in die komende lewensjaar
Veels geluk met jou verjaardag Ronnie; seënwense vir jou nuwe lewensjaar en mag jy nog baie jare vir ons verras met jou mooi foto's.
Geniet jou dag!
Baie geluk met die verjaarsdag.... hou maar lekker makietie hoor!
Groetnis
Ja, Ronnie Photoshop CS4. My email is elmacoetsee@gmail.com Baie dankie ek sal dit waardeer.
Dankie Ronnie , dit verklaar dalk hoekom ek nie nog n profile foto ook kan laai nie. Lol"
View All Comments