Rudolph Müller
  • 60, Male
  • Bloemfontein, Free State
  • South Africa
Share

Rudolph Müller's Friends

  • Carien van Rooyen
  • Karen Kemp
  • Riaan
  • Erika Kotze
  • K Fourie
  • Elizma Fourie
  • Anita du Toit
  • Liz
  • Daan Potgieter
  • Rudi Kleynhans
  • Petro Geldenhuys
  • Gerrie van Vuuren
  • Selma
  • Andre Ludick
  • Lientjie Beyer
 

Rudolph Müller's Page

Latest Activity

Gerrie Lambrechts commented on Rudolph Müller's photo
Thumbnail

Braaidag

"Ai, so lekker warm.  Die kleure is pragtig. Ek sou dalk regs so bietjie afsny.  Die raam pas baie mooi."
Sep 26
Rudolph Müller posted a photo

Braaidag

Selfoon foto
Sep 25
Tina le Grange commented on Rudolph Müller's photo
Thumbnail

Pink gin cocktail

"Rudolph ek leer ook saam by Hennie Die geel lamp met weerkaatsing op die tafel en mooi helder pienk/rooi drankie is treffend. Goeie atmosfeer."
Sep 25
Gerrie Lambrechts commented on Rudolph Müller's photo
Thumbnail

Pink gin cocktail

"Goeie foto, ek leer deur Hennie se kommentaar."
Sep 24
Dine Potgieter commented on Rudolph Müller's photo
Thumbnail

Pink gin cocktail

"Pragtig! Daar was nou onlangs 'n salon met 'n paar kategoriee net vir selfoonfotos."
Sep 24
Hennie Cronjé commented on Rudolph Müller's photo
Thumbnail

Pink gin cocktail

"'n Selfoon is handig en altyd beskikbaar, maar onthou, dit het 'n wyehoek lensie in. Dit beteken die velddiepte is groot en mens sal altyd detail in die agtergrond optel. Mens sien dit in hierdie foto. Omdat daar in die agtergrond…"
Sep 24
Rudolph Müller posted a photo

Pink gin cocktail

Nog een met my selfoon geneem
Sep 23
Josef Steyn commented on Rudolph Müller's photo
Thumbnail

Koffiewinkel

"Treffend Rudolph"
Sep 23
Tina le Grange commented on Rudolph Müller's photo
Thumbnail

Koffiewinkel

"Rudolph ek stem saam met Hennie Die ongelyke getal van drie lampe gee ek 'n besondere effek Die kleur van die raam en gedeeltes van die lampe komplimenteer mekaar ook goed."
Sep 23
Hennie Cronjé commented on Rudolph Müller's photo
Thumbnail

Koffiewinkel

"'n Interessante foto! Al is dit besig, het dit orde en stabiliteit. Die drie ligte vorm die kern van die foto met mooi herhaling en die grleoilampe daarin sorg dat hulle 'n sterk fokuspunt vorm (highlights). Daarom pla die ander kleiner…"
Sep 23
Dine Potgieter commented on Rudolph Müller's photo
Thumbnail

Koffiewinkel

"Pragtige foto en verwerking!"
Sep 22
Rudolph Müller posted a photo
Sep 22
Gerrie Lambrechts commented on Rudolph Müller's photo
Thumbnail

Purper prag

"Baie mooi foto van die Plumbago."
Apr 22
Josef Steyn commented on Rudolph Müller's photo
Thumbnail

Purper prag

"Mooi Rudolph."
Apr 22
Rika Schoeman commented on Rudolph Müller's photo
Thumbnail

Purper prag

"Die kleure is pragtig en in goeie kontras teen die donker agtergrond. Baie mooi gedoen Rudolph."
Apr 22
Neville Hein commented on Rudolph Müller's photo
Thumbnail

Purper prag

"Pragtige komposisie en kleure Rudolph."
Apr 22

Rudolph Müller's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:19pm on August 18, 2013, Riaan said…

Hey nee man dankie vijou wat my vertel het van hierdie interessante Fotoskool

At 8:37am on March 21, 2011, Selma said…

Ek hou regtig van jou foto's.  Dit is die tipe foto's wat ek ook sal neem .. as eek eendag tyd kry om my kamera te leer! 

 

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html