Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started Feb 8, 2016 0 Replies 0 Likes
Nikon D810 kamera te koop(Body)Splinternuut en het nog geen fotos geneem.Alle toebehore en oorspronklike verpakking word saam gegee.Klein ekstra dra tassie ingesluit asook geheue kaart.Koper kan dit…Continue
Started Feb 26, 2014 0 Replies 0 Likes
Photographic workshop in Parys Theme: Cowgirls Venue: To be advised Date: (Sometime in March 2014) Time: To be advised Here is the perfect opportunity for both models and photographers to expand…Continue
Started Jul 30, 2013 0 Replies 0 Likes
Mag ons as lede advertensies hier plaas. Ek en nog 'n lid hou 'n oop foto sessie en sou graag almal daarvan wou laat weet.Continue
Started this discussion. Last reply by SJ Botha May 9, 2013. 2 Replies 0 Likes
Is daar enige iemand hier wat die tipe fotografie doen en ook fotos op geleenthede selfl druk. Sal graag wil hoor hoe besig is julle en hoeveel vra julle vir elke foto.Continue
Posted on June 19, 2014 at 6:09pm 4 Comments 0 Likes
Wel, ek staan voor 'n groot nuwe uitdaging en dis een wat ek so half ingedwing word.
Van hier af gaan ek basies voltyds aan fotografie, musiek en promosies werk.
Dus as julle hoor van troues of enige events wat my dienste kan benodog, sal ek elke bietjie info en hulp hoog op prys stel.
Groetnis
SJ
Posted on February 9, 2014 at 1:19pm 4 Comments 1 Like
Kyk gerus op die webtuiste om geveerdes te onderskei. Daar is fotos van omtrent elke een en ook 'n soek funksie wat baie help.
Posted on December 12, 2013 at 7:39pm 0 Comments 0 Likes
Middag SJ, Ek is amper klaar met 'n boek oor komposisie en wil graag vra of jy toestemming sal verleen dat ek van jou foto's daarin kan gebruik. Ek sal toestemming grootliks waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com
Groete,
Josef
SJ jy kan gaan Google, Shaw Academy gee gratis klas vier 4 weke oor PS.
My Paddastoel-foto:
Willie baie dankie vir jou kommentaar, ook aan jou Hennie, SJ, Frans en Christa; by elkeen van julle se insette leer ek.
Omdat die Paddastoeltjie skaars 4cm gewees het, met die gras en my tuisgemaakte 'donkerkamer' sou ek nie my groot driepoot kon gebruik nie maar ek sal wel dalk 'n heel kleintjie kan koop vir so-iets?
SJ, ek het 'n 'remote shutter' maar het skoon vergeet dat ek dit hier moes gebruik het, dankie vir die wenk.
Frans ek het die Sigma 18 - 250mm (travel lens) gebruik
Dankie vir jou vriendelike aanbod SJ. Ek soek egter regte bye. Die bobbejane vreet my pampoentjies op en volgende jaar wil ek kyk of ek hulle in my kweekhuis aan die gang kan kry. Bye is nodig vir bestuiwing en omdat toegang tot die kweekhuis beperk is het ek gewonder of genoeg bye die ingang sal vind. Nou begin ek dink om 'n korf aan die gang te kry. Dankie in elk geval vir die aanbod. Dalk maak ek in die toekoms op 'n ander manier van jou gewilligheid gebruik.
SJ baie geluk met jou verjaarsdag.
Mag daar nog vele wees.
SJ, kyk gerus my kommentaar op jou kommentaar oor die touspringertjie.
SJ, ek reageer direk met jou oor die klere van die model. Jy is heeltemal reg en ek was van die begin af bewus van die tekortkoming. Toe ek die foto's (in ellendige lig en met 'n yskoue stormwind wat gewaai het) geneem het, het ek glad nie die reeksie in gedagte gehad nie. Eers later het ek begin dink ek kan dalk 'n storietjie daaruit maak. Dit doel was merendeel om die jong man te bedank vir sy bereidwilligheid om in daardie koue wind as model op te tree. Ek sou wat wou gee om 'n model met 'n gepaste uniform daar af te neem. Dankie vir jou opmerking. Doen gerus weer so in die toekoms. Ek het geen probleem met sulke goed gefundeerde en opbouende kritiek nie.
My windpomp-foto:
Baie dankie Magda, Gerrie, Tersia, AJ, Willie, Carl, Pieter en Hans vir die kyk, jul wenke en kommentaar.
SJ en Willie, as ek reg onthou was daar goeters voor die windpomp wat gemaak het dat ek nie meer voorgrond kon kry nie. Ek sal nietemin julle wenk onthou vir die toekoms.
My bankie-foto. Dankie vir jou kommentaar SJ; ek het nog nie 'n plastiek-seiltjie nie :-)
Die meisie is vriende se kind 21ste verjaarsdag .Die lig was kers en agtergrondlig .
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by