SJ Botha
  • Male
  • Parys
  • South Africa
Share

SJ Botha's Friends

  • Sean Samwell
  • Ansie Meintjes
  • Magda vd Merwe
  • Elma Coetsee
  • Mandie Herbst
  • ArrA
  • Renette van der Merwe
  • Johann du Plessis
  • Tina Snijder
  • Tina le Grange
  • Anita du Toit
  • Liz
  • Gustav Wentzel
  • Pieter Van der Merwe
  • Hennie Cronjé

SJ Botha's Discussions

Nikon D810 kamera te koop(Body) Splinternuut

Started Feb 8, 2016 0 Replies

Nikon D810 kamera te koop(Body)Splinternuut en het nog geen fotos geneem.Alle toebehore en oorspronklike verpakking word saam gegee.Klein ekstra dra tassie ingesluit asook geheue kaart.Koper kan dit…Continue

Photographic workshop in Parys

Started Feb 26, 2014 0 Replies

Photographic workshop in Parys Theme: Cowgirls Venue: To be advised Date: (Sometime in March 2014) Time: To be advised Here is the perfect opportunity for both models and photographers to expand…Continue

Advertensies

Started Jul 30, 2013 0 Replies

Mag ons as lede advertensies hier plaas. Ek en nog 'n lid hou 'n oop foto sessie en sou graag almal daarvan wou laat weet.Continue

"Event" fotografie

Started this discussion. Last reply by SJ Botha May 9, 2013. 2 Replies

Is daar enige iemand hier wat die tipe fotografie doen en ook fotos op geleenthede selfl druk. Sal graag wil hoor hoe besig is julle en hoeveel vra julle vir elke foto.Continue

 

SJ Botha's Page

Latest Activity

Donald Daniel Jacobs commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Kaitlynne

"mooi foto stem saam met Hennie oor oog kontak"
Wednesday
Hennie Cronjé commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Kaitlynne

"Die opstelling is goed met mooi lig op haar, veral op haar gesig. Sy poseer gemaklik, maar miskien sou dit beter gewees het as sy na die kamera gekyk het. Die donker agtergrond werk goed, maar die man regs bo kontrasteer sterk teen die helder lug…"
Nov 24
SJ Botha commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Mis oor HIP se heuwels

"Puik, met voorgrond wat die hele foto mooi anker."
Nov 24
SJ Botha commented on JJ's photo
Thumbnail

SW edit

"Baie goed gedoen."
Nov 24
SJ Botha posted a photo

Kaitlynne

Nog een van 'n onlangse biker sessie.
Nov 24
Michiel Prins liked SJ Botha's photo
Nov 14
Elna Geringer liked SJ Botha's photo
Nov 14
Hennie Cronjé commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Biker in S&W

"Die sterk punte van hierdie foto is die pragtige lig wat van die kant op die toneel val en die uitstekende kontraste. Mens se oog beweeg van regs onder al langs die "bike" na die man se gesig en omdat hy na links kyk, wil mens se oog uit…"
Nov 14
Ferdinand van der Merwe commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Biker in S&W

"vryheid en masjien oop vlaktes en die gebrul van die enjin Samesyn by die by die bymekaarkompunt en die gevoel van groepwees dis die kuns van die foto. Goed gedoen SJ"
Nov 14
SJ Botha posted a photo
Nov 13
Ferdinand van der Merwe commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Biker

"Goeie prentfoto van die biker ek weet hoe dit voel om n biker te wees . Die krag van die enjin en die spoed waaghals die image, die vryheid van die wind die beeld van n breker maar die sagte hart van n engel Ek hou van jou foto SJ"
Nov 9
Hennie Cronjé commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Biker

"‘n Pragtige portretstudie. Baie goeie beligting met mooi lig op die gesig. Mooi skerp ook. Mens kan vra of dit bietjie knap afgesny is bo, maar ek dink jy wou deel van die motorfiets toon om die geheel oor te dra. Dis goed gedoen. "
Nov 9
SJ Botha posted a photo
Nov 9
Tersia Weitsz commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Jakarandas uit 'n lae hoek

"Baie mooi hoek en so tipies van die Jakaranda stad (al kom die Jakarandas wyd voor)"
Nov 7
Vida van Schalkwyk commented on SJ Botha's photo
Nov 7
Hennie Cronjé commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Jakarandas uit 'n lae hoek

"Net nog iets. DIe foto is effens onderbelig weens die helder lig wat van bo deurkom. Dan “trek die kamera bietjie toe”. Dit het egter ‘n voordeel deurdat dit die kleure baie mooi ryk en versadig laat voorkom. So, jy kan dit net so…"
Nov 6

SJ Botha's Photos

  • Add Photos
  • View All

SJ Botha's Videos

  • Add Videos
  • View All

SJ Botha's Blog

Nuwe stap in my lewe" Voltyds promotor en fotograaf"

Posted on June 19, 2014 at 6:09pm 4 Comments

Wel, ek staan voor 'n groot nuwe uitdaging en dis een wat ek so half ingedwing word. 

Van hier af gaan ek basies voltyds aan fotografie, musiek en promosies werk.

Dus as julle hoor van troues of enige events wat my dienste kan benodog, sal ek elke bietjie info en hulp hoog op prys stel.

Groetnis

SJ

Web tuiste vir identifisering van ons geveerde vriende.

Posted on February 9, 2014 at 1:19pm 4 Comments

Kyk gerus op die webtuiste om geveerdes te onderskei. Daar is fotos van omtrent elke een en ook 'n soek funksie wat baie help.

http://www.birdpics.co.za/photos.asp

HBW World Bird Photo Contest

Posted on December 12, 2013 at 7:39pm 0 Comments

HBW World Bird Photo Contest

2nd Edition / 2013-2014

 

Lynx Edicions, together with sponsors Avistar and Swarovski Optik are proud to announce that the Second Edition of the Photo Contest is NOW OPEN.…

Continue

Comment Wall (14 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 1:57pm on November 28, 2018, Josef Steyn said…

Middag SJ, Ek is amper klaar met 'n boek oor komposisie en wil graag vra of jy toestemming sal verleen dat ek van jou foto's daarin kan gebruik. Ek sal toestemming grootliks waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com

Groete,

Josef

At 10:30am on May 31, 2017, Magda vd Merwe said…

SJ jy kan gaan Google, Shaw Academy gee gratis klas vier 4 weke oor PS.

At 9:08pm on March 29, 2017, Tina le Grange said…

My Paddastoel-foto:

Willie baie dankie vir jou kommentaar, ook aan jou Hennie, SJ, Frans en Christa;  by elkeen van julle se insette leer ek.

Omdat die Paddastoeltjie skaars 4cm gewees het, met die gras en my tuisgemaakte 'donkerkamer' sou ek nie my groot driepoot kon gebruik nie maar ek sal wel dalk 'n heel kleintjie kan koop vir so-iets?

SJ, ek het 'n 'remote shutter' maar het skoon vergeet dat ek dit hier moes gebruik het, dankie vir die wenk.

Frans ek het die Sigma 18 - 250mm (travel lens) gebruik

At 7:25pm on March 3, 2017, Josef Steyn said…

Dankie vir jou vriendelike aanbod SJ. Ek soek egter regte bye. Die bobbejane vreet my pampoentjies op en volgende jaar wil ek kyk of ek hulle in my kweekhuis aan die gang kan kry. Bye is nodig vir bestuiwing en omdat toegang tot die kweekhuis beperk is het ek gewonder of genoeg bye die ingang sal vind. Nou begin ek dink om 'n korf aan die gang te kry. Dankie in elk geval vir die aanbod. Dalk maak ek in die toekoms op 'n ander manier van jou gewilligheid gebruik. 

At 11:40am on February 22, 2017, Magda vd Merwe said…

SJ baie geluk met jou verjaarsdag.

Mag daar nog vele wees.

At 8:16am on January 4, 2017, Josef Steyn said…

SJ, kyk gerus my kommentaar op jou kommentaar oor die touspringertjie.

At 6:45pm on December 3, 2016, Josef Steyn said…

SJ, ek reageer direk met jou oor die klere van die model. Jy is heeltemal reg en ek was van die begin af bewus van die tekortkoming. Toe ek die foto's (in ellendige lig en met 'n yskoue stormwind wat gewaai het) geneem het, het ek glad nie die reeksie in gedagte gehad nie. Eers later het ek begin dink ek kan dalk 'n storietjie daaruit maak. Dit doel was merendeel om die jong man te bedank vir sy bereidwilligheid om in daardie koue wind as model op te tree. Ek sou wat wou gee om 'n model met 'n gepaste uniform daar af te neem. Dankie vir jou opmerking. Doen gerus weer so in die toekoms. Ek het geen probleem met sulke goed gefundeerde en opbouende kritiek nie.

At 9:35pm on April 13, 2016, Tina le Grange said…

My windpomp-foto:

Baie dankie Magda, Gerrie, Tersia, AJ, Willie, Carl, Pieter en Hans vir die kyk, jul wenke en kommentaar.

SJ en Willie, as ek reg onthou was daar goeters voor die windpomp wat gemaak het dat ek nie meer voorgrond kon kry nie.  Ek sal nietemin julle wenk onthou vir die toekoms.

At 1:08pm on April 5, 2016, Tina le Grange said…

My bankie-foto.  Dankie vir jou kommentaar SJ;  ek het nog nie 'n plastiek-seiltjie nie :-)

At 8:25pm on March 10, 2016, Leroi Harm Brewis said…

Die meisie is vriende se kind   21ste verjaarsdag .Die lig was kers en agtergrondlig .

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html