Marloth Bree Kop Arend - Deon Fotoskool
"Dankie Almal, sal die "Finished Product" op die site sit sodra ek klaar is"
Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Beste Steve. Baie dankie vir die "vriendskap". Ek moet sê, ek spandeer nie tyd op my vriende hier nie, wat 'n tekortkoming in my optrede op Fotoskool is. Die rede is dat ek al my aandag aan krit gee met die doel om mense op te lei. So, by jou foto's sal jy van my hoor op 'n gereelde basis. Maar jy is welkom om my te kontak as daar 'n behoefte is. Groete, Hennie
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by