Tersia Weitsz
  • Female
  • Albertinia
  • South Africa
Share

Tersia Weitsz's Friends

  • Steve van Rooyen
  • Ferdinand van der Merwe
  • Koos de Wet
  • Mark
  • Pine
  • Bruwer Burger
  • Ella Fourie
  • Herman Swanepoel
  • Adriaan Loots
  • Susan-Katryn Janse van Rensburg
  • Rika Schoeman
  • Linda Erasmus
  • Nic Samwell
  • Marise Ferreira
  • Willie Schoombee

Tersia Weitsz's Discussions

Geseënde Kersfees

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Jan 6. 2 Replies

Mag elkeen van die skolers en hul gesinne 'n vreugdevolle en geseënde Kersfees ervaar en voorspoed vir 2020.  Dankie aan elkeen wat so getrou kommentare gee, raad en hulp.  Spesiaal aan Hennie en…Continue

Photography

Started this discussion. Last reply by Henriette Auerswald Aug 17, 2014. 5 Replies

Ek moet dit met julle deel, dis op n koffiebeker gedruk en ek sal moeilikheid kry as ek dit hier plaas, maar deel graag die bewoording"I've taken up photographybecause its the only hobbywhere I can…Continue

 

Tersia Weitsz's Page

Latest Activity

Gerrie Lambrechts commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Uiteindelik weer mense op die strand

"Mooi foto ek hou vd horisontale lyne in die water.  Ja ek glo die uitkom doen baie mense goed."
2 hours ago
Ferdinand van der Merwe commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Uiteindelik weer mense op die strand

"Mooi gesien hulle is aan die kom gee net bietjie kans"
3 hours ago
Ferdinand van der Merwe commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Uit die lug...

"Mooi aksiefoto daar Tersia en ja vlieg hy nie lekker nie in die regte rigting"
3 hours ago
Tersia Weitsz commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

Jeffreys!

"Baie mooi"
6 hours ago
Tersia Weitsz commented on Vida van Schalkwyk's photo
6 hours ago
Tersia Weitsz commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A9929

"Baie skerp met goeie agtergrond"
6 hours ago
Tersia Weitsz posted photos
6 hours ago
Vida van Schalkwyk liked Tersia Weitsz's photo
18 hours ago
Hans Myburg commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Uiteindelik weer mense op die strand

"Mooi strand foto met die mense wat enige binnelander na Des laat verlang,mooi komposie met n besonderse kleur,baie goed."
22 hours ago
Tersia Weitsz liked jan jordaan's photo
yesterday
Tersia Weitsz commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Johannesburg graffiti 58 (Pienk flamink)

"Goed gedoen! Ja mens wonder nogal oor die simboliek, maar verstom my oor die kunstigheid"
yesterday
Tersia Weitsz commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Huiswerk. Volstruise.

"Ek sê ditto op ander kommentare!"
yesterday
Tersia Weitsz commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Die lig val in

"Interessante foto Hennie"
yesterday
Tersia Weitsz commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

MT Steyn standbeeld

"Goed gedoen"
yesterday
Tersia Weitsz commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Pyle na weerskante

"'n Lekker foto om mooi te bekyk en dis besonders  net soos die see kan wees, goeie foto Josef, ek hou van die wit skuim op die strand ook"
yesterday
Tersia Weitsz commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Thali Thali Springbokkies.

"Mooi gedoen Gerrie"
yesterday

Tersia Weitsz's Photos

  • Add Photos
  • View All

Tersia Weitsz's Blog

Hennie Cronje

Posted on July 13, 2014 at 7:35pm 7 Comments

Ek wil darem graag vir Hennie dankie se vir sy tyd om ons foto's te krit.  Ons as lede leer by mekaar baie, maar wat Hennie se, kan jy maar na luister en kyk, die lesse is kosbaar.  Net so die foto's wat hy plaas met sy beskrywings by.  Die swart lappe bly soms in die kamera sak vergete Hennie, maar soms word dit gebruik.  Dankie Hennie, jou werk word waardeer en doen so voort, asseblief.

Comment Wall (3 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 1:39pm on June 16, 2020, Ferdinand van der Merwe said…

Ons is vasgekeer kan nie ry nie

At 3:34pm on May 16, 2020, Rika Schoeman said…

Hullo Tersia

Dankie dat jy my "accept" het.   Ek het nie 'n idee waar jy bly nie, maar sal graag meer wil weet oor die pienk blommetjie wat jy geplaas het, en wat jy sê, 'n maklike groeier is. Ons bly in 'n baie koue area, en ek is altyd op soek na iets wat die koue sal oorleef

Vertel sommer bietjie meer oor jouself.

Groete

Rika

At 3:14pm on August 1, 2019, Heleen Moulder said…

Tersia baie dankie.  Dit is werklik die ou grote teëls wat orals op die mure is, wat groot kenmerk is in Portugal. Ek dink dit was reuse werk.  Baie dankie vir jou kommentaar.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html