Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Posted on May 13, 2012 at 4:21pm 0 Comments 0 Likes
Ek het die volgende twee "photo challenges" gekry, indien julle sou belangstel. Die een is vir die 15de, dus moet julle vinnig spring. Ek kan nie "vouch" vir dit nie, so as enigiemand meer inligting het, laat weet ons maar:
On this one single day we ask you to pick up your camera and help us photograph daily life. What is close to you? What matters to you? We will connect your images to images from all around the…
ContinuePosted on May 6, 2012 at 1:51pm 12 Comments 4 Likes
Gits, ek is nou so omgekrap ek kan 'n slang vang, en enigiemand wat my ken sal weet: ek hou nie van slange nie (nie eens agter 'n glaskas nie)! Maar laat ek by die begin begin.
My dogter is besig met 'n navorsingstuk oor Eco-tourism in Mangaung. Die doel van haar projek is om Mangaung te bevorder as 'n eko-toerisme bestemming. Vir die doel probeer ons al die fasiliteite identifiseer, besoek en foto's neem om op te neem in 'n "Green Map". So, wat het ons sover uitgerig? …
ContinuePosted on April 18, 2012 at 8:00pm 1 Comment 0 Likes
So met Martie en Mariska se projek idees (die 365 dae of 52 week projekte), het ek onthou van die lysie wat ek so 'n jaar terug vir myself saamgestel het uit verskillende websites se projek-idees.
Ek moet bieg, party klink nou vir my bietjie - hoe sal ek dit stel? - simpel? Hoeveel maniere kan jy 'n Can of Coke afneem? Maar ek is nog nie daar nie, so miskien as ek nou heeltemal uit idees raak of so verveeld is, sal ek dit probeer en dan kan ek vir julle vertel - of die…
Continue
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
Comment Wall (2 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Baie geluk met jou verjaarsdag! Ek hoop dit gaan 'n fantastiese jaar wees vir jou met uitstekende fotogeleenthede wat vir jou voorle. Geniet jou dag!