Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Aug 3, 2019. 1 Reply 0 Likes
Beste vriendeBehalwe dat my foto nie wil aflaai nie, gaan my rekenaar vir 'n paar dae "hospitaal" toe en groet ek dus vireers vir 'n paar dae.Groete, TinaContinue
Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Mar 22, 2017. 1 Reply 0 Likes
Elna, ek gebruik Google Chrome en het nie probleme nie.Ek het wel die robot-venster telkemale gekry maar Igno het dit uitsorteer; nogmaals dankie Igno.Al wat my tans nog pla, is dat ek nie soos…Continue
Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Jul 31, 2016. 1 Reply 0 Likes
Fotoskool-vriende,Engela het vanoggend via Facebook vir my laat weet dat sy sukkel om in te kom op Fotoskool.Sy mis ons en sal aanhou probeer.Groete, Tina le GrangeContinue
Started this discussion. Last reply by Hennie Cronjé Mar 23, 2013. 2 Replies 0 Likes
Hallo julle, wie van julle is vertroud met die Nikon D3100 kamera; dit kom uit met 'n 18-55 mm VR lens asook 'n 55-200mm VR lens; 14.2 Mp.Ek het daaroor op Nikon se webblad gelees maar sal graag wil…Continue
Posted on June 7, 2016 at 6:57pm 6 Comments 1 Like
Posted on May 16, 2016 at 5:55pm 4 Comments 0 Likes
Beste Fotoskool-vriende
Ek het via Rita Swanepoel se Facebook 'n nota gekry dat 'n Fotoskool-vriend van ons, Jimmy Thorne, baie verswak het as gevolg van kanker en dat hy môre oorgeplaas word na die siekeboeg by George en Annie Starke Homes in Bellville. Hy is op morfien en slaap meestal.
Hy is reeds vir 'n geruime tyd by hierdie aftree-oord.
Kyk gerus na Rita se Facebook vir meer inligting.
Ek en Gerrie praat dikwels…
ContinuePosted on October 27, 2015 at 2:06pm 2 Comments 0 Likes
My foto: Klop-Klop geplaas op 27 Oktober 2015.
Na aanleiding van Albertyn se nota dat Sofia seker naby die see is vanweë die roes op die deurknop, plaas ek vir julle 'n kaart van Bulgaria.
Sommer net vir interessandheid omdat ek tans heelwat foto's plaas wat ek in Sofia geneem het.
Groete,…
ContinuePosted on June 1, 2015 at 5:10pm 8 Comments 0 Likes
Beste Fotoskool-vriende
Help asseblief!
Ek beoog om 'n ligter kamera ook aan te skaf - vir oorsese reise.
Ek gebruik tans 'n Nikon D5200 met die Sigma-reislens van 18 - 250mm.
Hennie en ek het gesels oor die Nikon P7800 waarna ek sal gaan kyk.
Ek het nou ook 'n aanbeveling gekry van die Canon SX60 HS
Wie van julle het kennis van hierdie Canon asseblief?
Ek moet redelik vinnig 'n besluit neem.
Dankie baie. Groete Tina le…
ContinueVeer het op water gedryf,was nogal 'n gedoente.Dit dryf hele tyd uit fokus ten spyte van die feit dat dit binne huis is
Baie geluk met jou verjaardag, Tina. Hoop jy is lekker bederf vandag en dat die nuwe lewensjaar net die allermooiste vir jou inhou.
My liewe sussie, veels geluk met jou verjaarsdag. Mag daar nog mooi gesonde jare wees. Ons wag vir jou eiland foto's. Geniet die wegbreek dit is ’n groot geskenk.
Tina baie dankie vir jou kommentaar ek waardeer dit geweldig...
Hallo Tina my kamera vir die Olifant Canon 7Dmk 2 en 500mm F4 lens groete Johan
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by