Tina le Grange
  • Female
  • Durbanville, Wes-Kaap
  • South Africa
Share

Tina le Grange's Friends

  • Steve van Rooyen
  • Mark
  • Pine
  • Ronell
  • Bruwer Burger
  • Ella Fourie
  • Ansie van Rensburg
  • Alida du Toit
  • Marsha Dreyer
  • Rika Schoeman
  • Linda Erasmus
  • Dawid Roos
  • Willie Schoombee
  • Albertyn Potgieter
  • Elsa crous

Tina le Grange's Discussions

Foto laai nie af nie

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Aug 3, 2019. 1 Reply

Beste vriendeBehalwe dat my foto nie wil aflaai nie, gaan my rekenaar vir 'n paar dae "hospitaal" toe en groet ek dus vireers vir 'n paar dae.Groete, TinaContinue

Reaksie op Elna se versoek

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Mar 22, 2017. 1 Reply

Elna, ek gebruik Google Chrome en het nie probleme nie.Ek het wel die robot-venster telkemale gekry maar Igno het dit uitsorteer;  nogmaals dankie Igno.Al wat my tans nog pla, is dat ek nie soos…Continue

Engela

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Jul 31, 2016. 1 Reply

Fotoskool-vriende,Engela het vanoggend via Facebook vir my laat weet dat sy sukkel om in te kom op Fotoskool.Sy mis ons en sal aanhou probeer.Groete, Tina le GrangeContinue

Nikon D3100

Started this discussion. Last reply by Hennie Cronjé Mar 23, 2013. 2 Replies

Hallo julle, wie van julle is vertroud met die Nikon D3100 kamera; dit kom uit met 'n 18-55 mm VR lens asook 'n 55-200mm VR lens;  14.2 Mp.Ek het daaroor op Nikon se webblad gelees maar sal graag wil…Continue

 

Tina le Grange's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

besoek aan die Die Uilhuis, Nieu Bethesda

"Hallo Vida, besondere atmosfeer; goeie komposisie;  ons was jare gelede daar. Dankie vir die herinner."
19 minutes ago
Magda vd Merwe commented on Tina le Grange's photo
3 hours ago
Hennie Cronjé commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Ek is 'n ernstige katjie..... 10/10/2020 om 16:57

"Pragtig! Dis werklik 'n uitstekende foto in alle opsigte. Dit val lekker op die oog (en die siel)! Baie mooi!"
3 hours ago
Tina le Grange commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Seemeeu bad in die see

"Henriëtte die bokkie is pragtig skerp, goeie komposisie en ek hou van die helder geel agter sy kop en ore."
4 hours ago
Tina le Grange commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

op 'n ry

"Zenobia ek stem saam met die ander se goeie kommentaar Wat my ook tref is die een in die middel se skerp ogie Pragtig!"
4 hours ago
Tina le Grange commented on Ferdinand van der Merwe's photo
Thumbnail

Donderstorm

"Sjoe! Ferdinand - moes erge storm gewees het. Ek hou ook van die diepte-effek en skerp fokus"
4 hours ago
Tina le Grange commented on Johann Fouche's photo
Thumbnail

Buffels teen sononder

"Johann, van my kant af ook baie welkom in ons Fotoskool-klas;  ek stem saam - by jou gaan ek baie leer. Uitstekende foto met die kop so effe gelig en sowaar 'n fyn, groen takkie. Die beligting gee besondere atmosfeer en skerp fokus is…"
6 hours ago
Tina le Grange commented on Riaan's photo
Thumbnail

Motlarwe

"Veels geluk Riaan;  briljant! Alles werk perfek saam."
6 hours ago
Tina le Grange commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Coffe & Cream 1

"Josef, omdat die gebou vir my 'n moderne effek gee, hou ek van die skoon agtergrond, net soos dit is. Sjoe, jy het seker ure spandeer met die verwerking - ek bewonder julle wat dit kan doen. Die detail is skitterend asook die kleure Die…"
6 hours ago
Tina le Grange commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Hang brug in die voël Park.

"Gerrie, wat ons fotograwe nie alles sal doen vir 'n foto nie, nê!  :-)"
6 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Ek is 'n ernstige katjie..... 10/10/2020 om 16:57

"Uitstekende skerp foto, mooi agtergrond en skerp gefokus."
6 hours ago
Tina le Grange commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Eensame Impala

"Mooiste katjie en die helder tong is ekstra spesiaal."
7 hours ago
Tina le Grange commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Eensame Impala

"Elna jou tema pas mooi by die toneel Goeie kontras, komposisie en  eenvoud."
7 hours ago
Tina le Grange commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Treinbrug oor uMlalazi rivier

"Huey ek stem saam met Josef; die weerkaatsing en besondere wolke is ook baie besonders. Pragtige foto."
8 hours ago
Elna Geringer commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Ek is 'n ernstige katjie..... 10/10/2020 om 16:57

"Mooi gedoen Tina. Ek vind soms dat die katte by oorde en hotelle nie maklike modelle is nie. Die ou het mooi stil gesit maar dit lyk asof daai gesiggie vra jy moet net asseblief klaar kry........."
8 hours ago
Josef Steyn commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Ek is 'n ernstige katjie..... 10/10/2020 om 16:57

"Hy het selfs 'n frons, lyk dit vir my."
8 hours ago

Tina le Grange's Photos

  • Add Photos
  • View All

Tina le Grange's Blog

Huey en Elna Geringer en Tina le Grange Bloubergstrand 7 Junie 2016

Posted on June 7, 2016 at 6:57pm 6 Comments

Wat 'n heerlike voorreg was dit om vandag vir Huey en Elna persoonlik te ontmoet.

Ons het gesels asof ons mekaar al vir baie jare ken.

Jimmy Thorne

Posted on May 16, 2016 at 5:55pm 4 Comments

Beste Fotoskool-vriende

Ek het via Rita Swanepoel se Facebook 'n nota gekry dat 'n Fotoskool-vriend van ons, Jimmy Thorne, baie verswak het as gevolg van kanker en dat hy môre oorgeplaas word na die siekeboeg by George en Annie Starke Homes in Bellville.  Hy is op morfien en slaap meestal.

Hy is reeds vir 'n geruime tyd by hierdie aftree-oord.

Kyk gerus na Rita se Facebook vir meer inligting.

Ek en Gerrie praat dikwels…

Continue

My foto:  Klop-Klop geplaas op 27 Oktober 2015. Na aanleiding van Albertyn se nota dat Sofia seker naby die see is vanweë die roes op die deurknop, plaas ek vir julle 'n kaart van Bulgaria. Somme…

Posted on October 27, 2015 at 2:06pm 2 Comments

My foto:  Klop-Klop geplaas op 27 Oktober 2015.

Na aanleiding van Albertyn se nota dat Sofia seker naby die see is vanweë die roes op die deurknop, plaas ek vir julle 'n kaart van Bulgaria.

Sommer net vir interessandheid omdat ek tans heelwat foto's plaas wat ek in Sofia geneem het.

Groete,…

Continue

Ligte Kamera vir reis

Posted on June 1, 2015 at 5:10pm 8 Comments

Beste Fotoskool-vriende

Help asseblief!

Ek beoog om 'n ligter kamera ook aan te skaf - vir oorsese reise.

Ek gebruik tans 'n Nikon D5200 met die Sigma-reislens van 18 - 250mm.

Hennie en ek het gesels oor die Nikon P7800 waarna ek sal gaan kyk.

Ek het nou ook 'n aanbeveling gekry van die Canon SX60 HS

Wie van julle het kennis van hierdie Canon asseblief?

Ek moet redelik vinnig 'n besluit neem.

Dankie baie.  Groete Tina le…

Continue

Comment Wall (5 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:38am on April 25, 2020, Herman said…

Veer het op water gedryf,was nogal 'n gedoente.Dit dryf hele tyd uit fokus ten spyte van die feit dat dit binne huis is

At 9:13pm on November 20, 2019, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Tina. Hoop jy is lekker bederf vandag en dat die nuwe lewensjaar net die allermooiste vir jou inhou.

At 8:06am on November 20, 2019, Gerrie Lambrechts said…

My liewe sussie, veels geluk met jou verjaarsdag. Mag daar nog mooi gesonde jare wees.  Ons wag vir jou eiland foto's. Geniet die wegbreek dit is ’n groot geskenk.

At 12:36pm on July 17, 2019, Heleen Moulder said…

Tina baie dankie vir jou kommentaar ek waardeer dit geweldig...

At 8:41pm on July 16, 2019, Johan de Beer said…

Hallo Tina my kamera vir die Olifant Canon 7Dmk 2 en 500mm F4 lens groete Johan 

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html