Tina le Grange
  • Female
  • Durbanville, Wes-Kaap
  • South Africa
Share

Tina le Grange's Friends

  • Mark
  • Pine
  • Ronell
  • Bruwer Burger
  • Ella Fourie
  • Ansie van Rensburg
  • Alida du Toit
  • Marsha Dreyer
  • Rika Schoeman
  • Linda Erasmus
  • Dawid Roos
  • Willie Schoombee
  • Albertyn Potgieter
  • Elsa crous
  • lizette ludeke coetzer

Tina le Grange's Discussions

Foto laai nie af nie

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Aug 3, 2019. 1 Reply

Beste vriendeBehalwe dat my foto nie wil aflaai nie, gaan my rekenaar vir 'n paar dae "hospitaal" toe en groet ek dus vireers vir 'n paar dae.Groete, TinaContinue

Reaksie op Elna se versoek

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Mar 22, 2017. 1 Reply

Elna, ek gebruik Google Chrome en het nie probleme nie.Ek het wel die robot-venster telkemale gekry maar Igno het dit uitsorteer;  nogmaals dankie Igno.Al wat my tans nog pla, is dat ek nie soos…Continue

Engela

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Jul 31, 2016. 1 Reply

Fotoskool-vriende,Engela het vanoggend via Facebook vir my laat weet dat sy sukkel om in te kom op Fotoskool.Sy mis ons en sal aanhou probeer.Groete, Tina le GrangeContinue

Nikon D3100

Started this discussion. Last reply by Hennie Cronjé Mar 23, 2013. 2 Replies

Hallo julle, wie van julle is vertroud met die Nikon D3100 kamera; dit kom uit met 'n 18-55 mm VR lens asook 'n 55-200mm VR lens;  14.2 Mp.Ek het daaroor op Nikon se webblad gelees maar sal graag wil…Continue

 

Tina le Grange's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Haastig

"Willie, altyd lekker om hulle dop te hou met hul kostelike lyfies maar mos besonder vinnig. Ek hou van die voëls links, wat hulle dophou asook die kontras tussen die water en geel-bruin agtergrond."
9 hours ago
Tina le Grange commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Thumbnail

_MG_1510

"So mooi helder pienk Donald Baie besonders die 'krul'-blare Goeie agtergrond en sagte beligting"
9 hours ago
Tina le Grange commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Sterretjie seeskap

"Ek stem saam Josef; die Sterretjies gee 'n mooi voorgrond Kleur-skakerings is pragtig en horison mooi hoog geplaas."
9 hours ago
Willie Dreyer liked Tina le Grange's photo
9 hours ago
Tina le Grange commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Vaak Apie

"Hulle is darem maar kostelik Ek hou van die plasing regs, skerp fokus en goeie beligting Geniet die naweek - sien uit na jou foto's"
9 hours ago
Tina le Grange commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Oud en Verroes

"Huey baie goeie komposisie Van links na regs gee mooi diepte Skerp fokus en goeie kleurversadiging"
9 hours ago
Tina le Grange commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Herkou

"My sussie, Baie goeie eenvoud, skerp fokus, ek hou van die portret-formaat en fyn raampie rond mooi af. So bly julle het heelwat diere gesien."
10 hours ago
Tina le Grange commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

Jeffreys Bay - dorp van drome 2013

"Vida, ek dink dieselfde as Josef Puik!!"
10 hours ago
Tina le Grange commented on Suzann Ellis's photo
Thumbnail

Dinokeng.

"Suzann, ek was 'n paar dae weg, welkom dus van my kant ook.  Altyd lekker om nuwe vriende te maak. Die koning van die bos se kop is pragtig skerp; goeie komposisie en mooi beligting Afsny van die pote pla my ook nie"
10 hours ago
Tina le Grange commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Monster trokke

"Tersia goeie komposisie met die massiewe trok regs en kleiner geel een links. Fokus is mooi skerp Goed gedoen."
10 hours ago
Tina le Grange commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Thumbnail

Panorama landscape

"Donald, jou huiswerk onder met die regtrek van die horison is puik. Pragtige toneel met die geel gras in die voorgrond en mooi blou berge as agtergrond. In jou Cradock-omgewing?"
10 hours ago
Tina le Grange commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

En wat kyk jy?

"'n Sterretjie wat skitter! Josef ek stem saam met alles wat die ander genoem het en sowaar 'n skerp kyk in die lens. Ek wil tyd maak om die ander ook te kyk wat ek gemis het."
10 hours ago
Tina le Grange commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

by die stroompie (grootwitreier?!)

"Vida die wit staan so mooi uit tussen die groen Geel blommetjies en geel bek, komplimenteer mekaar. Goed geplaas en ek hoor die stilte Pragtig"
10 hours ago
Tina le Grange commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Kanon

"Tersia, ek hou van die panorama-formaat See lyk lekker woelig en huise in so rustige area. Dankie vir die naam."
10 hours ago
Tina le Grange commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A7302

"Jan, een van jou allerbestes wat ek nog gesien het. Veels geluk!"
10 hours ago
Tina le Grange posted a photo

Theewaterskloofdam, 26 Oktober 2020

Ons het vanaf Onrusrivier via die dam teruggery Kaap toe. Het slegs my selfoon by my gehad, maar wil graag wys dat die dam steeds oorloop.Ons is so innig dankbaar.Ek het op 'n groot sementblok gestaan waar ek ongelukkig nie meer water regs kon inkry…
12 hours ago

Tina le Grange's Photos

  • Add Photos
  • View All

Tina le Grange's Blog

Huey en Elna Geringer en Tina le Grange Bloubergstrand 7 Junie 2016

Posted on June 7, 2016 at 6:57pm 6 Comments

Wat 'n heerlike voorreg was dit om vandag vir Huey en Elna persoonlik te ontmoet.

Ons het gesels asof ons mekaar al vir baie jare ken.

Jimmy Thorne

Posted on May 16, 2016 at 5:55pm 4 Comments

Beste Fotoskool-vriende

Ek het via Rita Swanepoel se Facebook 'n nota gekry dat 'n Fotoskool-vriend van ons, Jimmy Thorne, baie verswak het as gevolg van kanker en dat hy môre oorgeplaas word na die siekeboeg by George en Annie Starke Homes in Bellville.  Hy is op morfien en slaap meestal.

Hy is reeds vir 'n geruime tyd by hierdie aftree-oord.

Kyk gerus na Rita se Facebook vir meer inligting.

Ek en Gerrie praat dikwels…

Continue

My foto:  Klop-Klop geplaas op 27 Oktober 2015. Na aanleiding van Albertyn se nota dat Sofia seker naby die see is vanweë die roes op die deurknop, plaas ek vir julle 'n kaart van Bulgaria. Somme…

Posted on October 27, 2015 at 2:06pm 2 Comments

My foto:  Klop-Klop geplaas op 27 Oktober 2015.

Na aanleiding van Albertyn se nota dat Sofia seker naby die see is vanweë die roes op die deurknop, plaas ek vir julle 'n kaart van Bulgaria.

Sommer net vir interessandheid omdat ek tans heelwat foto's plaas wat ek in Sofia geneem het.

Groete,…

Continue

Ligte Kamera vir reis

Posted on June 1, 2015 at 5:10pm 8 Comments

Beste Fotoskool-vriende

Help asseblief!

Ek beoog om 'n ligter kamera ook aan te skaf - vir oorsese reise.

Ek gebruik tans 'n Nikon D5200 met die Sigma-reislens van 18 - 250mm.

Hennie en ek het gesels oor die Nikon P7800 waarna ek sal gaan kyk.

Ek het nou ook 'n aanbeveling gekry van die Canon SX60 HS

Wie van julle het kennis van hierdie Canon asseblief?

Ek moet redelik vinnig 'n besluit neem.

Dankie baie.  Groete Tina le…

Continue

Comment Wall (5 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:38am on April 25, 2020, Herman said…

Veer het op water gedryf,was nogal 'n gedoente.Dit dryf hele tyd uit fokus ten spyte van die feit dat dit binne huis is

At 9:13pm on November 20, 2019, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Tina. Hoop jy is lekker bederf vandag en dat die nuwe lewensjaar net die allermooiste vir jou inhou.

At 8:06am on November 20, 2019, Gerrie Lambrechts said…

My liewe sussie, veels geluk met jou verjaarsdag. Mag daar nog mooi gesonde jare wees.  Ons wag vir jou eiland foto's. Geniet die wegbreek dit is ’n groot geskenk.

At 12:36pm on July 17, 2019, Heleen Moulder said…

Tina baie dankie vir jou kommentaar ek waardeer dit geweldig...

At 8:41pm on July 16, 2019, Johan de Beer said…

Hallo Tina my kamera vir die Olifant Canon 7Dmk 2 en 500mm F4 lens groete Johan 

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html