Hi Trudie,Jy het n vraag gevra oor hoe jy kan sien op n bestaande foto wat jou kamera stelling was,het jy reg gekom daarmee? Indien nie kan jy regs kliek met die muis op die foto en na "properties" toe gaan,jy sal jou antwoord daar kry
I.V.M. hoe weet jy watter verstellings jy gebruik het......maak die foto oop op jou rekenaar, Regs-klik daarop , kyk onder in die venster is 'property' tik daarop. onthou net... as jy aan die foto verstel het dan verloor jy daai data. Behou altyd die oorspronklike en werk op n kopie
Comment Wall (2 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Hi Trudie,Jy het n vraag gevra oor hoe jy kan sien op n bestaande foto wat jou kamera stelling was,het jy reg gekom daarmee? Indien nie kan jy regs kliek met die muis op die foto en na "properties" toe gaan,jy sal jou antwoord daar kry
Groete