Vida van Schalkwyk
  • Female
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Vida van Schalkwyk's Friends

  • Charl van Schalkwyk
  • Pine
  • Maritza Van der Watt
  • Marius Els
  • Kobie Colditz
  • Eurika de Gouveia
  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
  • Riaan
  • Mandie Herbst
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
  • Piet Nel
  • Doretha Kock
  • Liesel Wessels
  • Louise Viljoen

Vida van Schalkwyk's Discussions

tema - 16 tot 30 september

Started Sep 15 0 Replies

interessante vensters, deure, en/of deurhandvatsels  -  lekker kiek!!Continue

tema - 1-15 september

Started Aug 31 0 Replies

DIS HEERLIKE LENTE!! kom ons dink 'n bietjie verder as net lentebloeisels ...Continue

 

Vida van Schalkwyk's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

besoek aan die Die Uilhuis, Nieu Bethesda

"Hallo Vida, besondere atmosfeer; goeie komposisie;  ons was jare gelede daar. Dankie vir die herinner."
52 minutes ago
Vida van Schalkwyk posted a photo

besoek aan die Die Uilhuis, Nieu Bethesda

'n Museum - die eienaar, Helen Martins, het haar huis en die area om dit in 'n denkbeeldige omgewing omskep, wat oorvloedig versier is met fyngemaakte glas en meer as 300 standbeelde wat uile, kamele, piramides, poue en mense insluit. Sy het die…
1 hour ago
Doretha Kock commented on Vida van Schalkwyk's photo
yesterday
Elna Geringer commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

reëndruppels (selfoon-foto)

"WOW vir jou en die selfoon Vida, dis puik en detail en fokus 100% skerp reg deur"
yesterday
Donald Daniel Jacobs commented on Vida van Schalkwyk's photo
yesterday
Hennie Cronjé commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

reëndruppels (selfoon-foto)

"Baie goed gedoen - dis pragtig! Die skerp fokus, sterk kontras in kleur en eenvoud maak indruk. Baie mooi!"
yesterday
Vida van Schalkwyk posted a photo
Saturday
Vida van Schalkwyk commented on JJ's photo
Thumbnail

Meestal wit

"Pragtige eenvoud èn detail JJ!!"
Friday
Vida van Schalkwyk commented on Ingrid Louw's photo
Thumbnail

_DSC7084 Reën

"Love it ingrid!!!"
Friday
Donald Daniel Jacobs liked Vida van Schalkwyk's photo
Thursday
Hennie Cronjé commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

broodboom krulletjies

"Dis baie mooi en interessant, veral op volgrootte. Die lig vang die krulletjies baie mooi. Skerpte kan bietjie beter, maar verder is dit baie mooi."
Thursday
Vida van Schalkwyk posted a photo
Wednesday
Elna Geringer liked Vida van Schalkwyk's photo
Nov 21
Dine Potgieter commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

bad-buddies!

"Mooi - uitdagende omstandighede!"
Nov 21
Hennie Cronjé commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

bad-buddies!

"Ek verstaan jou probleem met die son en skaduwee. Wat jy wel hier kan doen is om die voorste duif te selekteer (rofweg), die seleksie sag te maak (feather) en dan met Levels of Curves ligter te maak. Andersinds is dit 'n mooi foto met 'n…"
Nov 21
Magda vd Merwe commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

bad-buddies!

"Vida hulle geniet die water."
Nov 20

Vida van Schalkwyk's Photos

  • Add Photos
  • View All

Vida van Schalkwyk's Blog

groot foto geleentheid!!

Posted on March 23, 2015 at 12:06pm 2 Comments

Comment Wall (24 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:47pm on August 28, 2018, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Vida. Alles wat mooi is word jou toegewens.

At 6:30am on April 18, 2018, Riaan said…

Hallo Vida, ek dink dis 'n pragtige foto van jou rooi goggas. Hulle word Cottonstainers genoem. die insekte sonder vlerke is maar onvolwassenes en vir my selfs mooier as die volwasse insekte. Jy sal sien dat sommige van veral die juniors se lywe op geswel lyk, dis juis vanweë vol mae dat hulle so lyk. Hulle sit so bymekaar want daar's oënskynlik 'n stukkende plek op die boom se stam en hulle is plantsapdrinkers. Hulle is ook maar familie van die Stinkgogga's. Lekker dag vijou

At 4:44pm on September 9, 2017, Tina le Grange said…

Hallo Vida, my foto vandag (9 Sept) -  voordat ek die oorspronklike foto ook gelaai het, toe is jy weg.  Kyk asb. ook daarna;  die klein foto wys nie die uit-fokus van die takke so duidelik nie maar ek weet op vol-grootte wys dit wel.  Ek wonder of net die kop van die voël, nie te naby gesny is nie?  Ek sal kyk wat die ander ook sê.

At 9:25am on February 11, 2017, Anita du Toit said…

Uitstekende voorstel Vida.. dankie daarvoor! So sal dit wees!!! :-)

At 6:21pm on January 30, 2017, Tina le Grange said…

Vida, Christelle se foto met hart in die middel: ongelukkig het Lééf-tydskrif toegemaak; ek huil daaroor.

At 1:38pm on August 28, 2016, Tina le Grange said…

Vida, beste wense vir 'n geseënde nuwe lewensjaar gevul met goeie gesondheid en baie liefde en bederf.  En laat jou kamera klik........

At 10:26am on August 28, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Vida. Mag jy Sy Seen ervaar vandag en jou hele nuwe lewensjaar. Geniet die plaaslewe!

At 7:28pm on May 15, 2016, Riaan said…

hey Vida baie dankie vir jou verjaarsdagwense, ekt 'n fees heeldag alleen in die veld gehad, leke week vijou

At 11:39am on February 12, 2016, Riaan said…

hey Vida ek wil nie op 'n oop forum dit stuur maar jou add van die Fray Bentos het my nou weer ver laat terugdink aan 'n Coppertone add van die 60's wat baaaie oulik is. as jy ok is daarmee stuur gou jou e-pos dan stuur ek dit vijou. weti hoe oud jy is en dit sal bepaal of jy die add sal onthou/geniet of nie

groetnis

Riaan

At 9:45pm on December 11, 2015, Tina le Grange said…

Baie dankie Vida vir jou mooi wense aan my - dit is kosbaar.  Ons gesels, DV, weer in die nuwe jaar.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html